Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellefsen 132 Golf Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellefsen Village 132, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ellefsen 132 Golf Oasis is in die skilderagtige Ellefsen Village van Langebaan Country Estate geleë en bied 'n bekoorlike selfsorg-opsie vir gesinne en groepe vriende. Dit het direkte toegang tot 'n 18-putjie Gary Player-gholfbaan, en moderne geriewe en rustige uitsigte maak dit 'n aantreklike keuse vir kieskeurige gaste.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer deel 'n aparte badkamer met 'n bad. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is mooi uitsigte vanaf die stoep waar daar ook ingeboude braaigeriewe is vir gaste se gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan voordeel trek uit die landgoed se geriewe, insluitend 'n swembad, tennisbane, gimnasium en spa. Kinders sal die putt-putt en speelareas geniet, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n plek om te ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Kenneth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Ellefsen Village 132, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellefsen Village 132, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77c2473cb7a3cb36010bf554a185bbde3fe3d21deb24b37b9e7fe8f8e1e864a6435b56b0ea0a8a24524de2b83d0e2e441a3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 132 Ellefsen Village Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0771587 18.0476874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang