Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellefsen Golf Suites 139

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellefsen-weg, Ellefsen Village 139, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 414 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ellefsen Golf Suites 139 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Ellefsen Gholflandgoed in Langebaan en is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek aangesien dit stapafstand van die klubhuis en die gemeenskaplike swembad is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel met 4 sitplekke. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n patio met 'n tafel en stoele asook 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek binne die landgoed asook toegang tot die gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ellefsen-weg, Ellefsen Village 139, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 414
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 414
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellefsen-weg, Ellefsen Village 139, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c58a1d7cc434a06d1eea5fce4dd9db7f32a17c1341399ea71d417c0cc3294c5027406591c2706096a7eea190bda5daba9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 414 per nag (plek vir 4) Ellefsen Road 139 Ellefsen Village 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.07724 18.047711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang