Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellerton Mansions 18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff-weg 1A, Ellerton Mansions 18, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ellerton Mansions 18 is 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die hartjie van Drieankerbaai. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n heerlike kusvakansie in die Moederstad aangesien dit naby gewilde kafees, restaurante en nuwerwetse kroeë geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is daar 'n oulike balkon wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste kan hul dae op die strand deurbring, waar gesinne, vriende, vlieërbranderryers en watersportentoesiaste saamstroom om die sonskyn te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Glengariff-weg 1A, Ellerton Mansions 18, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff-weg 1A, Ellerton Mansions 18, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d931f280569257d2e9fa60a5eb3da29158919d4543d3df8e107131438674ea259d64b90bafdf7a415a5b30feb7b6af4a90d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1A Glengariff Road 18 Ellerton Mansions 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.90906334805 18.398136228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang