Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellerton Mansions 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff-weg 1A, Ellerton Mansions 0, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ellerton Mansions 9 is 'n smaakvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Drieankerbaai. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n heerlike kusvakansie in die Moederstad aangesien dit naby gewilde kafees, restaurante en nuwerwetse kroeë geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n oulike balkon wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste kan hul dae op die strand deurbring, waar gesinne, vriende, vlieërbranderryers en watersportentoesiaste saamstroom om die sonskyn te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Glengariff-weg 1A, Ellerton Mansions 0, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff-weg 1A, Ellerton Mansions 0, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6c7eb7f2698f62bfd265674d20e02622d88f84da64621df564b6d598f194dc4b5854bd7c72794d91ab1024c6cf3ff5e6664?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1A Glengariff Road 9 Ellerton Mansions 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909177395284 18.398215008192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang