Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellie's Place

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Darren S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Baie aangenaam en rustig. Eienaars is baie vriendelik en het my dadelik laat welkom voel. Baie rustige area indien jy wil wegkom van raas van die stadlewe. Sal Ellie's Place definitief aanbeveel aan enige iemand wat Bredasdorp wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruthmilla T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Dit was awesome en die vriendelikheid en diens wat ek ontvang het was puik. Met die aankoms was ons warm verwelkom. Vriendelike mense en ons was op die hande gedra. Ek sal weer gebruik maak van hierdie plek. Ek gee die plek 100/100. Ek was al by baie gastehuise en selfsorg-eenhede, maar hierdie een was tops. Dankie Elna en gesinne. Sien binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha A
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2020

Very friendly reception, lovely place and good value for money. A very warm reception from the host. Very clean, well-appointed self-catering unit. Ideal for the business traveler.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Ellie's Place
Baie dankie Samantha was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd welkom. Die gaste het die plek baie netjies gelos en word beslis aanbeveel. Groete Elna

Leonore S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Baie lekker Elna en haar eggenote het ons met ope arms ontvang. Vriendelik en baie behulpsaam. Die heerlikste koffie geniet. Sterkte met alles vorentoe

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elna
Ellie's Place
Leonore Dit was baie lekker om julle by ons te ontvang. Die plekkie is 100 persent skoongelos. Ek sal graag weer wil ontvang aangename gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyn2r1JUdS2L1eUIVNJmPjuTPQSWxvj02iyEK73pobmhiwbGCPT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 6 President Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.528721719467 20.033933490751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang