Ellie's Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ellie's Place is 'n lieflike eenheid vir 2 gaste in Bredasdorp.
Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n klerekas en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea, 2 gemaklike stoele, DStv en WiFi.
Die eenheid lei na 'n klein tuin met braaigeriewe en 'n piekniekbankie. Parkeerplek is in die oprit beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Daar is baie doendinge en besienswaardighede in die area, insluitend die Skeepswrakmuseum, die P.E. Roux Herdenkingstuin en die geskiedkundige staptoer deur die dorp. Daar is ook verskeie voetslaan- en staproetes in die omgewing, insluitend die Heuningberg Natuurreservaat wat ook ideaal is vir voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Presidentstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Ellie's Place het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap