Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellie's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ellie's Place is 'n lieflike eenheid vir 2 mense in Bredasdorp.

Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n kas, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, 'n yskas, breekware, broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan in die eetarea geniet word. Die eenheid het ook 2 gemaklike sitkamerstoele, DStv en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n klein tuinarea met braaigeriewe, asook 'n piekniekbankie, en parkeerplek is in die oprit beskikbaar. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Gaste na Bredasdorp kan die Skeepswrakmuseum, die PE Roux-gedenktuin besoek, of aan die Bredasdorp-geskiedkundige wandeling deelneem om die dorp te verken. Verskeie stap- en staproetes kan in die omgewing gevind word, insluitend Heuningberg Natuurreservaat, wat ook ideaal is vir voëlkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Presidentstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ellie's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 6, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyn2r1JUdS2L1eUIVNJmPjuTPQSWxvj02iyEK73pobmhiwbGCPT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 6 President Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.528721719467 20.033933490751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang