Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellipse Executive Apartments

 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Ateljeewoonstel
Vanaf R2 050
R2 050 R1 538
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel beskik oor 'n oopplan-ontwerp en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die woonstel lei na 'n tuin of 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Standaard-suite
Vanaf R2 450
R2 450 R1 838
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n eetarea met sitplek vir 2 en 'n TV en dit lei na 'n tuin of 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
Executive-suite
Vanaf R2 650
R2 650 R1 988
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Executive-suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV en dit lei na 'n tuin of 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf R2 800
R2 800 R2 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel en 'n TV en lei na 'n tuin of 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf R3 650
R3 650 R2 738
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed onderskeidelik. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel en 'n TV en lei na 'n tuin of 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dakwoonstel
Vanaf R17 000
R17 000 R12 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dupleksdakwoonstel is op die boonste verdieping geleë, bied slaapplek aan 4 gaste en spog met 'n asemrowende uitsig oor die stad. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met baddens en storte. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel en 'n TV en lei na 'n privaat balkon met 'n swembad en 'n uitsig oor die stad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 950
R1 950 R1 463
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 136 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karkloof-singel, Waterfall City, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9753bf348e8713f2f83a78e2752bd2f07af94aa54abff51aaf5bc87462247451821ee40196648830ec6c361b6e59f0cba11f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 463 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Karkloof Crescent Waterfall City, Midrand 2066 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.014829289931 28.103579878807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang