Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellipse Waterfall 3911

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloofsingel, Midrand, 1682, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ellipse Waterfall 3911 is in die middel van Waterfall City se middestad. Die ikoniese en luukse residensiële kompleks is 'n wolkekrabber wat bekendstaan as Ellipse Waterfall. Verblyf is beskikbaar in 'n sjiek selfsorgvakansiewoonstel met vensters wat van die vloer tot die plafon strek om 'n onbelemmerde uitsig oor die Gauteng-stadskim te bied.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n ruim balkon met gemaklike buitemeubels en 'n lieflike uitsig oor die omliggende area. Gaste het volledige toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad en restaurant op die perseel.

Neem asb. kennis dat daar konstruksiewerk oorkant die pad sal wees wat van Maandag tot Vrydag van 09:00 tot 17:00 sal plaasvind.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 756

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Karkloofsingel, Midrand, 1682, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloofsingel, Midrand, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf97f258ab93104b812b31f4499435e6889507430b38dbf474236b15aed7437b223cde9b9a635b1682ba3266f264762fe3b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Karkloof Crescent Midrand 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.015136387978 28.102987024467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang