Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bibi Ellipsis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jennifer O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Rustige atmosfeer. As jy van stilte en natuur hou. Was aangenaam verras met die rustigheid. Geen geraas. Nico so behulpsaam. Die loadshedding updates gestuur. Skoon, netjies en die personeel elke oggend braaivleisplek kom skoonmaak. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Bibi Ellipsis
Baie dankie vir hierdie pragtige woorde Jennifer, weet asb dat Ellipsis se deure altyd sal oopstaan vir n volgende besoek.

Willem D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Net wat ons vir die tydtjie wou hê. Stilte, gerief. Eienaar was beskikbaar op WhatsApp. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Ons kuier was ongelooflik, onbeskryflik lekker, ek droom om terug te gaan. Ons kuier by Ellipsis Cottage mens maar was dit nou asemrowend, die omgewing, die diere, die verblyf, alles wat mens wil hê. Die rustigheid mens ek kan amper nie beskryf van die heerlike paar dae wat ek en my vriende daar deurgebring het nie. Ek hoop dat ek enigetyd weer kan teruggaan om alles weer te kan geniet vanaf verblyf tot by die diere. Ek beplan om so gou moontlik terug te keer na Ellipsis Cottage. Amper vergeet ek van die pragtige lake, die see, soos ek sê onbeskryflik. Ek wil net vir webtuiste baie dankie sê en vir Mr Nico.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was fantasties, voorwaar netjies, huislik. Daar was alles wat nodig was en meer. Die huis is keurig, die omgewing pragtig en die rustigheid en diere het als die moeite werd gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2022

My family including our two grandsons enjoyed our stay particularly the pool and tennis courts. Will definitely recommend it to friends and others. Many thanks to Nico who kept constantly in touch to ensure we enjoy our stay, will definitely return. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Delene L
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Rus en vrede by Ellipsis! Ons het 'n wonderlike week by Ellipsis deurgebring. Hier vind 'n mens rus en vrede weg van die stadsgewoel. Die bokkies, hasies en voëllewe was 'n hoogtepunt. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Ek kan Ellipsis beslis aanbeveel. Die eienaar Nico was ook wonderlik. Sy kommunikasie met ons was fantasties. Ek kan net sê baie baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marge W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Lovely cottage. We stayed for more than a month and loved being there. Had all we needed and more. Nico was extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Bibi Ellipsis
Thank you dear Wyleys! You were the best ever guests and would love to welcome you back!

Gwen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Rustige verblyf saam met klein kindertjies. Lieflike, rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Relaxing and value for money. We had such a great relaxing and enjoyable time. Unit is clean and has all necessities as you'd have at home. Our 5-year-old really had great fun in a very safe and child friendly environment. Playground, swimming pool and tennis courts neat & clean. Greeted by Bushbuck, bunnies, lorries, bird life plenty, beautiful, neat place all round. Thank you Nico for your kindness and hospitality. We look forward to being back at Ellipsis soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2018

Ons verblyf was skoon en netjies en die omgewing baie stil en rustig. Ellipsis Cottage was alles wat ons benodig het vir ons kort vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brenton Park 26, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19feb8a4eb8dd5d81bc302411c8c218fafdbc2355150e32b60fd29bdadcff6b62a76424091b9ee6829ddb8a924a9b62906e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 26 Brenton Park Lake Brenton 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.060681667463 23.029672276127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang