Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elly's Place

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Karen B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Warm, gerieflik en baie redelik geprys. Elly is 'n wonderlike gasvrou. Haar huis is warm, gerieflik en bitter skoon en netjies. Ons het al die geriewe gehad wat ons nodig het, met heerlike beskuit en ontbyt daarby. Die kuier in die sonnetjie op die stoep in die middag was 'n lafenis. Elly se huis is binne stapafstand van die dorp en dit was doodstil in die nag - ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Sal weer daar inklok. Baie huislike gesellige plek. Elly is 'n goeie gasvrou. Sal vir seker weer daar inklok wanneer ek weer in Darling is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmare G
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Baie vriendelike gasvrou. Eenvoudig en gerieflik. Stil omgewing. Skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mike D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Skoon en gemaklik, dankie. Lekker geslaap, lekker vuur gemaak, maar die ontbyt wat saam met die bespreking ingesluit was, was glad nie die moeite werd nie. Hardgekookte eiers en muesli, met geen borde nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sybil M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2024

The service was very hospitable. Our room with twin beds wasn't very private as it overlooked a busy passageway. The shower in the bath couldn't be used by someone with impaired mobility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cora L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Lekker verblyf. Twee oulike gashere. Baie lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Fantasties. Verblyf was meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara H
1 nag
4.6
Des 2022

Ons was baie gemaklik en tuis van die oomblik wat ons ingestap het. Sal dit aanbeveel vir ander mense. Darling is 'n "once-in-a-lifetime" moet en Elly's Place pas in by die hele "experience". Puik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marhette V
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Heerlik. Elly is 'n wonderlike, vriendelike en behulpsame gasvrou. Haar plek is 'n lieflike hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Great location, great hostess and very comfortable accommodation. Very welcoming hostess. Making our stay most pleasant!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Ixia Straat, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNjBmZjA5LWQ3OWItNGM3ZC1hYzRkLTE5NGFjNWVkNDAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 17 Ixia Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.382795520969 18.386954685389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang