Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elly's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Elly's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gerdie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdie V

Sal weer daar inklok.

Baie huislike gesellige plek. Elly is 'n goeie gasvrou. Sal vir seker weer daar inklok wanneer ek weer in Darling is.

Mike D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D

Skoon en gemaklik, dankie.

Lekker geslaap, lekker vuur gemaak, maar die ontbyt wat saam met die bespreking ingesluit was, was glad nie die moeite werd nie. Hardgekookte eiers en muesli, met geen borde nie.

Sybil M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sybil M

The service was very hospitable.

Our room with twin beds wasn't very private as it overlooked a busy passageway. The shower in the bath couldn't be used by someone with impaired mobility.

Cora L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L

Lekker verblyf.

Twee oulike gashere. Baie lekker atmosfeer.

Lea P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea P

Fantasties.

Verblyf was meer as wat ons verwag het.

Barbara H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara H

Ons was baie gemaklik en tuis van die oomblik wat ons ingestap het.

Sal dit aanbeveel vir ander mense. Darling is 'n "once-in-a-lifetime" moet en Elly's Place pas in by die hele "experience". Puik.

Marhette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marhette V

Heerlik.

Elly is 'n wonderlike, vriendelike en behulpsame gasvrou. Haar plek is 'n lieflike hawe.

Wanda P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P

Great location, great hostess and very comfortable accommodation.

Very welcoming hostess. Making our stay most pleasant!

Helena N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena N

Baie netjies, kos heerlik, gasvrou is 'n mens-mens. Baie gasvry.

Ons het heerlik gekuier en met gasvrou gesels. Sy het ons baie spesiaal laat voel.

Nicoline B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicoline B

Teleurstellend.

Donker, swak ventilasie. Geen privaatheid.

William R D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R D

Gasvry, vriendelik en maklik.

Ellie is 'n wonderlike dame met 'n sag geaardheid en 'n vriendelike geaardheid. Ons sal weer daar bly. Dankie vir die wonderlike ontbyt, dit was 'n goeie begin elke oggend.

Jan L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Baie aangename verblyf en sentraal.

Skoon houthut in agterplaas. Prys sluit 'n heerlike ontbyt in.

Riana A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana A

Ek beveel dit aan.

Ons is vriendelik ontvang deur Elly en Lulu, die Jack Russelltjie. Ons het tuisgegaan in die tuin kothuis. Dit was onberispelik skoon en ons het volkome privaatheid geniet met 'n aparte hek vir gaste.(Dit het gevoel of ons in die vrye natuur is). Die tuin is 'n lushof, ek het my koffie vroegoggend op die houtdek geniet saam met die groot verskeindenheid voëlsoorte wat die dag saam met my begin het. Die ontbyt was 'n heerlike vars kontinentale en warm ontbyt, ruim porsies en heerlike koffie. Elly sien ons weer wanneer die "Darling Slow Beer Festival"aangebied word.

Hester B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Heerlike gasvryheid.

Ons is op die hande gedra. Fantastiese ontbyt ingesluit.

Andries O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries O

Ideale afsaal na die langpad.

Elly, ons vriendelike gasvrou het ons gulhartig ontvang. Ons kamer was gerieflik met alles wat nodig is vir ons verblyf die twee dae. Die twee hondjies Lulu en Jasper het ook kom groet. Ontbyt was groot en regtig lekker. Ons beveel die plekkie aan as iemand Darling wil besoek.

Gideon M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M

Baie netjies, baie skoon, waarde vir geld.

Julle sien my definitief weer.

Johann O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann O

Baie lekker gekuier en heerlike ontbyt was 'n verrassing.

Ek was baie tevrede met alles. Ek was bekommerd oor die veiligheid van my motor, maar dit was toe heel onnodig. Daar is braaigeriewe ens. Sal weer daar bly. Miskien sal stadsmense hou van 'n TV in die kamer. Dit het nie vir my gepla nie.

Hella K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hella K

It is not only a B&B - it is also a home.

Great host, comfy beds, tasty and well cooked breakfast, friendly dogs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie net 'n B&B maar ook 'n tuiste.

Wonderlike gasheer, gemaklike beddens, heerlike ontbyt, vriendelike honde.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eugene R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene R

Excellent host, very knowledgeable of Darling and surrounds.

Will do it again. Recommend the Brewery as a place to visit.

Hugo R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo R

Uitstekend.

Puik gasvrou. Baie vriendelik. Heerlike ontbyt.

Gregory H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory H

Good service.

The place was clean and cosy. Would have been nice if a television was in the room. This is something Elly should think about.

Pamela R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela R

Very comfortable and hospitable.

Elly was an excellent host and couldn't be more helpful and accommodating if she tried. She cooked us an excellent dinner, making us feel most welcome. I would highly recommend Elly's Place!

Elly's Place se terugvoer

Thank you Pamela for these kind words. I always try to make my guests feel at home.

Elly's Place
Deirdre K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Deirdre K

Baie teleurgesteld!

Ek wil net my teleurstelling met julle deel. Ek het R730.00 betaal en dit was uiters swak. Die paadjie na die zozo hut toe is vol vrot lemoene. Die deur kan nie sluit nie, net 'n latch. Ons kar moes in die straat slaap. Daar is nie TV nie, nie radio nie, die badkamer het nie gordyn nie. Die braai is geroes en vol sigaretstompies. Hul sê dis 'n garden cottage. Alles behalwe, dis' n zozo hut 3,5x5 m met geen insolasie. Dit was skoon maar dit is dit. Ontbyt was redelik. Die dame was vriendelik. Ek voel dit was een honderd persent vals advertensie.

Elly's Place se terugvoer

Ek is baie jammer dat Mev Kotze teleurgesteld is. As sy eerder gepraat het kon ek haar 'n kamer binne gegee het maar sy het die garden cottage bespreek. Ek weet my buurvrou se suurlemoenboom gooi nou die boonste suurlemoene af. Ons kan nie bykom nie. Ek het nie suurlemoene Sondag oggend geruim nie. Die deur het n latch en daar is n hakie aan die binnekant van die deur wat jy kan sluit voor eksta veiligheid. Die arme kar het darem nie in die pad geslaap nie maar op die paving voor die huis, van die straat af. Ek het nie TV of radio in my advertensie so sy moes dit geweet het.
Die plafon van die hut is wel ge-insoleer. Jammer oor die stompies in die braai het dit ook nie skoongemaak nie maar gelukkig was die kamer skoon en die beddegoed, die yskas het gewerk en daar was melk in. Die jong mense het die braai as asbak gebruik, seker beter as op die grond gooi!

Elly's Place
Cynthia G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia G

Dit was wonderlik. Ons sal weer daarheen wil gaan wanneer ons die Sending bywoon.

Die eienaar haarself is baie vriendelik en gasvry. Alles was lieflik en skoon / ruim. O ja, julle mag maar die plek aanbeveel. (Sy, Elly, was dierbaar.)

Joanne C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne C

Fantasies!

Baie dankie vir 'n fantastiese tydjie, jammer dit was so kort, hoop om volgende keer langer te bly. Die aandete saam met die ander Darling-inwoners was die hoogtepunt!

Elly's Place se terugvoer

Baie dankie!

Elly's Place
Roger S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger S

Very pleasant.

Very pleasant stay. Thanks!

Therese P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Therese P

Nooit ooit weer nie.

Het glad nie privaat gevoel nie, is erg ontstel deur die gasvrou se Ma. Sal nooit weer daar bly nie, beslis nie waarde vir geld nie, heeltemal te veel betaal vir die verblyf en ons voel erg ingedoen.

Elly's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Terese.

Elly's Place
Francois M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois M

Daar oorgebly op pad terug huis toe (Kleinmond) en om Evita se Perron te besoek.

Interessante verblyf en baie interessante en besielende gasvrou van Hollandse afkomstig. Selfsorg-geriewe asook privaatheid vir gaste kan verbeter.

Elly's Place se terugvoer

Baie dankie maar onthou ek is n B&B

Elly's Place
Janie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janie V

Redelik.

Geen TV en min privaatheid. Redelik behalwe vir laasgenoemde.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Ixia Straat, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNjBmZjA5LWQ3OWItNGM3ZC1hYzRkLTE5NGFjNWVkNDAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 17 Ixia Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.382795520969 18.386954685389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang