Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elly's Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Ixia Straat, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elly's Place is gerieflike verblyf met 'n Nederlandse aanslag in 'n landelike omgewing in Darling. Die bekoorlike dorpie Darling lê tussen wingerde en goue koringlande.

Ons bied een dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed met sy eie ingang wat na die pragtige tuin en swembad lei. Die kamer bestaan uit 'n volledige en suite-badkamer en 'n patio met braaigeriewe. Franse deure lei uit na die braaistoep en tuin met swembad. Tee/koffie skinkbord is in die kamer en yskas op die stoep. Lugversorging vir somer en paneelverwarmer vir winter.

Darling is tradisioneel bekend vir sy skouspelagtige veldblomme, maar het baie meer om besoekers te bied. Dit is die perfekte naweekwegbreekbestemming. Neem 'n vertoning by Evita se Perron, spandeer 'n dag by die strand in die nabygeleë Yzerfontein of verken die besienswaardighede en klanke van hierdie heerlike dorp. Die dorp is 75 km vanaf Kaapstad langs die Weskuspad en 25 km vanaf die strand by Yzerfontein.

Darling is een van daardie dorpe waar jy steeds kan verwag om 'n perderuiter deur die strate te sien galop en liefdevol gerestoureerde Victoriaanse huise en antieke bome dra by tot sy bekoring.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 17 Ixia Straat, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elly's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Ixia Straat, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNjBmZjA5LWQ3OWItNGM3ZC1hYzRkLTE5NGFjNWVkNDAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 17 Ixia Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.382795520969 18.386954685389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang