Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elm Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elm-weg 1, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elm Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Farningham Ridge in Pinetown. Verblyf word gebied in 4 gastekamers wat individueel bespreek word. Gaste sal toegang hê tot gedeelde geriewe in die huis.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 11 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte- en enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en toilet. Hierdie kamer is ook toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier. Daar is 2 ekstra gastekamers met 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed in elk en nog 'n slaapkamer met 'n dubbelstapelbed. Elke slaapkamer is toegerus met linne, 'n plafonwaaier en ingeboude kaste, en het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die huis beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en onthaalarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en die vermaakarea is langs die swembad, ideaal vir daardie warm somersdae. Gaste het toegang tot parkeerplek agter 'n outomatiese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

MHP Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Elm-weg 1, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Elm Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elm-weg 1, Farningham Ridge, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbee96002560275532b9a755eac3e388dca72f542942c3a0bcbb1ac16fe7f8b9d06d34b60a9a00164a49403e22302a92f75f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Elm Road Farningham Ridge 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.839083 30.873337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang