Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elm Tree Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Angelique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Very beautiful and quiet. It was a nice cosy place to stay in. I would definitely choose this cottage again. Very quiet, which we liked. The only problem was the shower clogged; you stand in your shower water. The light in the first bedroom didn't work. The padlock on the door didn't lock. No refill of hand washing liquid; had to buy our own.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christma L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Home away from home . It was very nice. A special thanks to Maria, the host, for her friendliness and for accommodating us. We really appreciate her and her staff. Very friendly and helpful. I have to admit that our cottage had everything we needed, i.e. cutlery, etc. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Els V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlik! Sal weer kom kuier. . Baie dankie aan die eienaar en spesifiek Ambrose. Dit was heerlik. Die paar lawaaieriges Saterdagaand was net nie so lekker nie, maar andersins heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Semantha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Rustig en gemaklik. Baie lekker en gemaklik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Donovan C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Enjoyed the stay. It was comfortable, would have liked to have been welcomed. The room was not serviced during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maria
Elm Tree Guest Farm
Hi Donovan, it was a bit hectic in December; sorry we did not meet. The cottages are self-catering; they do not get serviced until you leave.

Caren E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Geen klagtes behalwe daar was nie braaitang nie. Die res was alles lekker. Lekker gebly, geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dolf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2025

Uitgeboek na eerste nag nadat goed ons byt in bed. Ons is nie tevrede met die netheid, beddegoed, kakkerlakke, ou beddegoed, stukkende lappies op bedkassies, stof op bedkassies, ekstra vuil filter van aircon, ou mikrogolf oond by Elm Tree Guest Farm.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Claire A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Rustig en privaat. Ons kuiertjie was baie lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige blyplek met als wat jy nodig het. Veilig, skoon en netjies, als wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek lang naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A great stay. There was everything needed to have a comfortable stay. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vanti-laan 17, St Helenabaai, Weskus, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa70602b4e9c27d01d5fb0d1f8509ac7e027dcf9eb2b94914a63ad12d45d809d446d33f1bca23b1b916414cc12b21ff5b986d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 17 Bella Vanti Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.752924 18.01516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang