Elm Tree Guest Farm
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vanti-laan 17, St Helenabaai, Weskus, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elm Tree Guest Farm is in St Helenabaai, 'n klein vissersdorpie aan die Weskus, sowat 160 km vanaf Kaapstad geleë en bied uitsigte oor die blou oseaan en hawe. Die verblyf is op 'n plaas geleë wat die tuiste is van donkies, koeie, skape en hoenders wat die klankbaan vir jou verblyf verskaf.
Verblyf is beskikbaar is 'n verskeidenheid kothuise wat tussen 2 en 6 mense kan akkommodeer. Alle kothuise is selfsorg met skoon linne en beddegoed voorsien asook komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook braaigeriewe by elke kothuis.
Dit is 'n klein stukkie hemel waar jy kan ontspan en aanvul. Mens kan visvang, kanovaart, bootry of selfs jetski op die see. Snoektyd in die wintermaande is ook nie te mis nie wanneer die hawe weer lewendig is en daar vars snoek beskikbaar is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bella Vanti-laan 17, St Helenabaai, Weskus, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Elm Tree Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vanti-laan 17, St Helenabaai, Weskus, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang