Elmarie’s View
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makua-weg 185, The Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Elmarie's View is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op 'n gesinsvriendelike gholflandgoed in die skilderagtige dorpie Clarens. Hierdie bekoorlike huis bied 'n ontspannende en gerieflike toevlugsoord aan gesinne en vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek in 'n skilderagtige omgewing.
Die ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat elk 2 driekwartbeddens, wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, het. Al die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die huis beskik oor 2 sitareas met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale en stroomdienste vir gaste se rekening. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eetarea spog met 'n whisky-kroeg en 'n ingeboude braai war gaste heerlik kan kuier. Skuifdeure maak op 'n lieflike stoep oop. Verder is daar 'n toesluitmotorhuis op die perseel.
Elmarie's View is naby plaaslike winkels en restaurante, wat dit vir gaste maklik maak om die dorpie te verken. Gewilde besienswaardighede soos die Clarens-waterval, Clarens Village-bewarea en Clarens Kloofdam is naby en bied talle geleenthede vir buitelugavonture. Gaste kan ook 'n potjie gholf op die landgoed geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eveleen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 57
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Makua-weg 185, The Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makua-weg 185, The Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang