Eloff Guesthouse and Gallery
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus V - Jul 2023
Algehele gradering
Behulpsame en gasvrye eienaars.
Wayne F - Okt 2022
Algehele gradering
We had the most amazing few days, dogs had a blast!
Eloff Guesthouse and Gallery se terugvoer
Dear Wayne
Thank you for the kind words. So glad you had a good time.
All the best
Phillip
Helene B - Apr 2022
Algehele gradering
Is hartlik ontvang en het heerlik gekuier.
Eloff Guesthouse and Gallery se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Opknappingswerk is op die rooster binne die volgende paar weke.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Elichia F - Des 2021
Algehele gradering
An awesome wrap to our holiday.
Eloff Guesthouse and Gallery se terugvoer
Baie dankie Elichia
Ek hoop ons sien julle weer hierdie jaar.
Santie V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly
Eloff Guesthouse and Gallery se terugvoer
Santie,
Dit was ń plesier om julle hier te hê.
Hoop ons sien julle spoedig weer.
Groete,
Phillip
Hessie@paulparsons.co.za P - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker tuisgegaan by Eloff Guesthouse and Gallery.
Anastasia N - Aug 2021
Algehele gradering
Out of the box experience!
Paul V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese slaapplek met alles wat nodig is om lekker oor te bly!
Roelien R - Mei 2021
Algehele gradering
Cottage kamer kort bietjie versorging en instandhouding.
Eloff Guesthouse and Gallery se terugvoer
Hi Roelien
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is besig om opknapwerk te doen in die Cottage. Jy moes net vra vir sleutel, ek het. Ek gaan 'n klein walletjie bou in stort om meer water binne te hou.
Groete
Phillip
Paul V - Nov 2020
Algehele gradering
'n Pragtige plek in 'n stukkie paradys!
Riaan A - Mrt 2019
Algehele gradering
Iets anders as die normale.
Johann K - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome.
Caroline B - Sep 2018
Algehele gradering
Die area is vreeslik stil en rustig.
Minette G - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap. Heerlike ontbyt.
Leon S - Nov 2016
Algehele gradering
My tipe verblyf, in die bos, maar naby die dorp.
Marthie V - Okt 2015
Algehele gradering
Rustig en ongelooflike vriendelike diens.
Charlene C - Sep 2015
Algehele gradering
Baie interessant, waarde vir geld, lieflike uitsig en heerlike ontbyt.
Jannie V - Sep 2015
Algehele gradering
Het aandag nodig
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaston- en Rocky Drift-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang