Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eloff Guesthouse and Gallery

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Behulpsame en gasvrye eienaars. Puik diens en gavrye en behulpsame eienaars.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

We had the most amazing few days, dogs had a blast! The beds are super comfy, pillows and linen amazing. Clean towels in great condition. So rustic yet upmarket and comfortable. Amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Eloff Guesthouse and Gallery
Dear Wayne Thank you for the kind words. So glad you had a good time. All the best Phillip

Helene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Is hartlik ontvang en het heerlik gekuier. Phillip, ons gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf genotvol te maak. Sy ontbyt was uit die boonste rakke - vars vrugteslaai, jogurt/muesli, eier en spek, filterkoffie - keurig voorgesit en bedien. Die verblyf bied die mooiste uitsig. Die cottage waar ons gebly het is ruim het het die mooiste mosaïek in badkamers, maar kort 'n bietjie TLC. Dakverf sal 'n groot verskil maak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Phillip
Eloff Guesthouse and Gallery
Baie dankie vir die mooi woorde. Opknappingswerk is op die rooster binne die volgende paar weke.

Anonieme gas
1 nag
3.4
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elichia F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

An awesome wrap to our holiday. Beautiful guesthouse, awesome surroundings and an exceptional host. Breakfasts were memorable and the food 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Eloff Guesthouse and Gallery
Baie dankie Elichia Ek hoop ons sien julle weer hierdie jaar.

Santie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Ons het baie lekker gebly Die verblyf is skoon en netjies en die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit definitief weer besoek en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Eloff Guesthouse and Gallery
Santie, Dit was ń plesier om julle hier te hê. Hoop ons sien julle spoedig weer. Groete, Phillip

Hessie@paulparsons.co.za P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Ons het baie lekker tuisgegaan by Eloff Guesthouse and Gallery. Ons het die gasvryheid baie waardeer. Die ontbyt-etes was baie smaakvol en baie mooi aangebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastasia N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Out of the box experience! Really beautiful and peaceful place surrounded by art, awesome garden and hospitable people! Eloff family has an amazing background and every corner of the guest house is full of history! Highly recommend to visit this spot if you are passing the White River region!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Netjiese slaapplek met alles wat nodig is om lekker oor te bly! Phillip is 'n uitstekende gasheer. Vriendelike ontvangs, netjiese kamer waar mens kan rus, met alles wat nodig is om iets te ete te maak. Die ontbyte wat Phillip bedien is vyf-ster en genoeg om jou heeldag te hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien R
1 nag Besigheidsreis
2.8
Mei 2021

Cottage kamer kort bietjie versorging en instandhouding. Fantastiese mense en ongelooflike ontbyt! Daar was wel nie sleutels voorsien om die kamer te kon sluit van buite af nie, deure sluit net van binne. Agv die stort wat oopplan is, mors baie van die water buite die stort.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Phillip
Eloff Guesthouse and Gallery
Hi Roelien Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is besig om opknapwerk te doen in die Cottage. Jy moes net vra vir sleutel, ek het. Ek gaan 'n klein walletjie bou in stort om meer water binne te hou. Groete Phillip

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaston- en Rocky Drift-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95dfb978dc84e0e7fd50a515e3b46a0acb5ae4db082f901b77ef067fa25a7f5418456e66d68e62d70349e30474fb4919268d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Plaston and Rocky Drift Roads White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355366396958 31.03838272381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang