Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eloff

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Eloff
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christelle S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Heerlik en intiem!

Baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en sorg vir klein goedjies wat dit die moeite werd maak, soos botteltjies mineraalwater, rosies op die bedkassies en 'n lekker, warm drinkdingetjie vir die koue aande.

Riaan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Puik sakpas verblyf.

Heerlik gebly. Goed ingerig en baie gasvry.

Elardus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elardus V

Gemaklik, mooi, rustig.

Ek en my vrou het oorgebly op ons reis na die Oos-Kaap en terug, en ons sal definitief weer hier oorbly. Baie gemaklike geriewe, 'n gemaklike bed en 'n mooi kamer. Die gasvrou, Desme, is baie vriendelik en laat mens tuis voel.

Jacques C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Gemaklike woonstel en vriendelike diens.

Sien sterre.

Rikus S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus S

Waarde vir geld. Sal weer besoek.

Indien jy net 'n bed soek om te oornag is dit meer as voldoende. Dankie vir die goeie diens, ons sal beslis weer besoek.

Tanya D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Very impressed.

Excellent area, very quite. Value for money.

Gerda H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda H

Vriendelike ontovangs.

Netjies, vriendelik.

Sophie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie V

Exactly what we needed.

A comfy bed, coffee, and a nice warm shower. Close to shops and takeaways.

Gerhard M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Was baie aangenaam.

Die eienaar het ons behoorlik op die hande gedra. Sal beslis in die toekoms weer Eloff besoek.

Rene E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene E

Aangename oorslaap.

Netjies, hoewel bietjie klein. Vriendelike ontvangs.

Jinnie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jinnie S

Basiese wat nodig is vir gerieflike oorslaap.

Rustige omgewing, vriendelike gasvrou. Veilige parkering.

John Henry S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John Henry S

Eenvoudig.

Netjiese plekkie, maar baie eenvoudig. Green mikrogolf of yskassie nie.

Piet S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Lekker stil.

Kan doen met 'n klein yskas om drinkgoed koel te hou en dalk 'n waaier.

Riaan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Baie oulike kamer.

Baie netjies, gerieflik en sakpas.

Laura M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laura M

Oornagverblyf voor ons moes inboek by hospitaal.

Daar was 'n effense misverstand met ons bespreking, maar die diens was goed en die probleem is uitgestryk. Skoon en netjies. Sal aanbeveel! Baie dankie.

Christelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Kort, maar kragtig en baie lekke.

Die ontvangs was vriendelik, professioneel en spontaan. Ons het regtig lekker oorgebly. Van die min plekke waar die foto's en wat mens daar kry, presies ooreenstem. Sal vir seker weer van Eloff gebruik maak!

Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Vriendelike ontvangs en al die benodighede is verskaf soos seep, handdoeke, koffie en beskuit.

Netjies versier en aangenaam.

Cobus U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus U

Skoon, gemaklik, stylvol en netjies.

Esmé was baie vriendelik en ons het dadelik welkom gevoel.

Henti C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henti C

Ons het lekker gebly. Dankie.

My man hou van TV en dit sal lekker wees as daar bietjie meer eetgerei en bak/snymes of 2 kan wees. Ons wou slaai maak. Andersins, geen probleme. Great mense!

Estelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle S

Dit was netjies en baie veilig.

Rustige plek om te oornag.

Richard D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard D

Goeie waarde vir geld.

Naby snelweg geleë. Ek sal net die naam van die gastehuis op die heining aanbring.

Dimpho M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimpho M

We really enjoyed our stay and it was so peaceful.

The guesthouse is great, just minor changes needed.

Hanlo S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlo S

Uitsteekende diens en waarde vir geld.

Die eienaar het uit haar pad gegaan om dit vir ons vreeslik lekker te maak. Die plek is mooi en skoon. Die kos is heerlik. Sal dit definitief vir almal aanbeveel.

Rina E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina E

Waarde vir geld, netjies en skoon, naby N1 vir oornagverblyf.

5 km van middestad, sal weer gebruik maak van jul plek, sal aanbeveel vir 2 mense.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eloffstraat 5, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28JMr9ycHjcjKYXAbfNf55bNk8i5gTYdLoDvH6kJh19Gbm4qMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 5 Eloff Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.12253405876 26.171101457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang