Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eloff

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eloffstraat 5, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eloff bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die dorp het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Die gastekamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n kas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot die tuinarea en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit die Bloemfontein dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Christelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en intiem! Baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en sorg vir klein goedjies wat dit die moeite werd maak, soos botteltjies mineraa...
Sien meer
Jul 2024
Riaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik sakpas verblyf. Heerlik gebly. Goed ingerig en baie gasvry.
Apr 2024
Elardus V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, mooi, rustig. Ek en my vrou het oorgebly op ons reis na die Oos-Kaap en terug, en ons sal definitief weer hier oorbly. Baie gemaklike geriew...
Sien meer
Sep 2023
Jacques C
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike woonstel en vriendelike diens. Sien sterre.
Sep 2023
Rikus S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Sal weer besoek. Indien jy net 'n bed soek om te oornag is dit meer as voldoende. Dankie vir die goeie diens, ons sal beslis weer bes...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eloffstraat 5, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Eloff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eloffstraat 5, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28JMr9ycHjcjKYXAbfNf55bNk8i5gTYdLoDvH6kJh19Gbm4qMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 5 Eloff Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.12253405876 26.171101457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang