Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elohims Place Retreat and Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sinovich-rylaan, Paulstraat 677, Rietvlei View CE, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elohims Place Retreat and Accommodation is op 'n unieke en stil plattelandse landgoed in Pretoria geleë. Hierdie toevlugsoord is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, of net 'n algehele ruskans om die gees, liggaam en siel te herstel en te vernuwe.

Verblyf is beskikbaar in die Familie-eenhede, Deluxe Suites en Deluxe Junior-eenhede. Hierdie toevlugsoord kan tot 8 gaste akkommodeer.

Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke sitkamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is braaigeriewe asook 'n swembad beskikbaar vir gaste. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Hierdie wonderlike instansie is 7,5 km vanaf die Nelmaphius en Villa du Bois kruising na Delmas op Sinovichweg geleë, met maklike toegang na en van O.R.Thambo.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sinovich-rylaan, Paulstraat 677, Rietvlei View CE, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Elohims Place Retreat and Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sinovich-rylaan, Paulstraat 677, Rietvlei View CE, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKPasGGfYmYCMaubnKxnI5fxvGhBNL2IugO72Tr3my4GtC0uFIr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Sinovich Drive 677 Paul Street, Rietvlei View CE 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.895734649717 28.33019197791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang