Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Strandhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Crafford-straat 12, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bayview Strandhuis is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat sowat 400 m vanaf Bayview-strand in Hartenbos geleë is. Dis die ideale plek vir 'n gesin wat op soek is na oornagverblyf of 'n strandvakansie met 'n huislike atmosfeer.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasspasie, en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitestort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV wat met eksklusiewe DStv-kanale geïnstalleer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n aangewese braai-area en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andries Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Jan Crafford-straat 12, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview Strandhuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Crafford-straat 12, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7250482cd210c07cc145b2064142365fb893b572a58e04b9ef01f050440d04c81d034e0b8be66985f59894f12f7f87e39d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 12 Jan Crafford Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.140258 22.108976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang