Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsewhere

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Nico M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome. It was beautiful there, the view from the rooms was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly. Die huis is skoon en netjies. Ons het regtig baie lekker gebly en die uitsig van die stoep is pragtig. Hilda is ook 'n baie goeie gasvrou. Sy laat ons regtig welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Elsewhere
Goeiedag Lidia Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Sien uit na n volgende kuier. Groete Hilda

Morne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Was net 'n oornagstop vir sakereis. Verblyf was puik. Sal beslis aanbeveel. Alles was netjies en skoon. Puik, ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Elsewhere
Goeienaand Morne Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit word waardeer. Ek is bly om te hoor u het dit geniet. Sien uit na die volgende besoek. Geniet die aand. Weskus groete Hilda

Lizelle C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Soos BD huis! Ruim woonarea, voldoende kombuis. Baie netjiese slaap- en badkamers. So lieflik om wakker te word met die klank van die see. Die trappies was net vir ons ou perde 'n uitdaging, lol!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Elsewhere
Goeie middag Lizelle Baie dankie vir jou insette. Ek is bly julle het dit geniet en kom gerus weer. Ons is in die proses om 'n handreëling op te sit wat dit maklik sal maak om op en af te gaan met die trappe. Groete Hilda

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Elsewhere
Hallo Mnr van der Merwe Baie dankie vir u terugvoering. Sien uit na u volgende besoek. Groete Hilda

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hilda
Elsewhere
Beste Frances Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer. Geniet die dag. Groete, Hilda

Jomari D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Silwerskoon en netjies, alles wat ons nodig gehad het. Die woonstel was silwerskoon en pynlik netjies. Hilda het seker gemaak ons het alles wat ons nodig gehad het en sy het ook van tyd tot tyd 'n WhatsApp gestuur om te hoor of ons reg is en of ons iets benodig. Ons het báie lekker gebly, gebraai en geslaap! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Elsewhere
Beste Jomari Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit was n groot plesier om julle te akkommodeer en dankie dat julle so mooi na die plekkie gekyk het. Ek sal julle beslis aanbeveel. Sien uit na die volgende kuier. Geniet die naweek. Weskus liefde Hilda

Jannie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

Dit het 'n baie aangename en rustige ligging. Ons het jare gelede ook in Elsewhere gebly en vir daai tyd was dit sommer 'n baie aangename plek. Ongelukkig het die plek agter gebly in tyd. Daar is wel baie plek vir verbetering en opknapping in die woon eenheid. Nommer een, WiFi is deesdae 'n belangrike behoefte vir enige vorm van werk en kommunikasie. Die soliede braai van daai tyd is nou 'n drom op wiele, glad nie geskik en dit rook vreeslik, selfs by die woning in.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hilda
Elsewhere
Goeiedag Jannie Voorspoedige Nuwejaar vir jou. Baie dankie vir die terugvoering. Ek sal dit deurgee aan die eienaars. Dankie vir die ondersteuning. Geniet die dag. Vriendelike groete, Hilda

Tim J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2023

Kuier was lekker, yskas werk nie, huis was nie skoon nie. Yskas in huis maak nie koud nie. Wasbak het sand in gehad by aankoms, onder beddens was daar leë koeldrankblikkies, ons het bespreek vir 2 volwassendes en 2 kinders, daar was 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens, in sitkamer was daar nog 2 enkelbeddens sonder beddegoed na ons ingelig is daar is beddegoed. Dit venster van huis kan nie oopmaak nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hilda
Elsewhere
Goeiedag Tim Dankie vir due terugvoering. Dit spyt my van u ervaring maar tog wil ek ook hier ’n regstelling maak. Toe u my inlig die yskas maak nie koud nie het ek aangebied om die volgende dag ’n minibar yskassie in te sit waarop u gesê het dit is nie nodig nie u gebruik u travel yskas. Ek was in die huis om ondersoek in te stel na die probleem en die koelkas loop jy kan hoor die motor loop en ek het n beker met melk daarin gekry wat julle gelos het en dit was so te gevries. Ek het ook al maandag water gaan insit wat gister ys koud was. Ek het gese dit voel vir mense kas werk nie of maak nie koud maar dit doen . Beddens word met elke skoonmaak heeltemal weg geskuif vir deeglik skoonmaak so ek stem glad nie saam met die aantuiging van koeldrank blikkies wat u daar gekry het. Ja ek het gese daar is beddegoed en so was dit ook daar vir 4 mense want julle gebruik tog net die 2 kamers. 2 ekstra beddens wat in sitkamer is vir slaap of sit word alleenlik beddegoed opgesit wanneer dit 5 en 6 persone is. As u besluit het kinders moet apart slaap kan u my gevra het of 1 in sitkamer kan slaap en of daar beddegoed is dan sou ek gese het nee daar word nie uitgesit in die geval van 4 persone en ek sal dan enige tyd beddegoed daar neergesit het. Ek dink hierdie aantuigings is onvanpas omdat dit onwaar is en daar is reeds teen die kansellasie beleid gegaan en vir u op die nippertjie tegemoed gekom en net te laat betaal vir 3 nagte en nie vir 4 soos dit moes wees nie. Groete, Hilda

Cladjeena V
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Sep 2023

Lekker gebly. Alles was goed,ek sal voorstel dat hulle 'n decoder kry vir die TV. Mens vergeet om jou eie saam te ry. Die vensters het ook vasgesit, bietjie gesukkel om hulle oop en toe te kry. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Hilda
Elsewhere
Hallo Cladjeena Baie dankie vir jou insette. Ek is bly julle het lekker gebly. Mooi dag verder en kom gerus weer. Vriendelike groete Hilda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 12, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764312bab554b6b0b28d43ced42141f4cd88b45f029cf7d0f91b0ddef1a83e8957a522af639e6ffa0e7c29e2d5464eb12e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 12 Hoog Street Louis Rood 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.75320302153 18.228337146696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang