Elsewhere
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 39
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Nico M - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome.
Lidia V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Elsewhere se terugvoer
Goeiedag Lidia
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ek is bly julle het dit geniet.
Sien uit na n volgende kuier.
Groete
Hilda
Morne V - Aug 2023
Algehele gradering
Was net 'n oornagstop vir sakereis. Verblyf was puik.
Elsewhere se terugvoer
Goeienaand Morne
Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit word waardeer.
Ek is bly om te hoor u het dit geniet.
Sien uit na die volgende besoek.
Geniet die aand.
Weskus groete
Hilda
Lizelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Soos BD huis!
Elsewhere se terugvoer
Goeie middag Lizelle
Baie dankie vir jou insette. Ek is bly julle het dit geniet en kom gerus weer. Ons is in die proses om 'n handreëling op te sit wat dit maklik sal maak om op en af te gaan met die trappe.
Groete
Hilda
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Jomari D - Mrt 2023
Algehele gradering
Silwerskoon en netjies, alles wat ons nodig gehad het.
Elsewhere se terugvoer
Beste Jomari
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Dit was n groot plesier om julle te akkommodeer en dankie dat julle so mooi na die plekkie gekyk het.
Ek sal julle beslis aanbeveel.
Sien uit na die volgende kuier.
Geniet die naweek.
Weskus liefde
Hilda
Jannie V - Des 2023
Algehele gradering
Dit het 'n baie aangename en rustige ligging.
Lees meerElsewhere se terugvoer
Goeiedag Jannie
Voorspoedige Nuwejaar vir jou.
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek sal dit deurgee aan die eienaars.
Dankie vir die ondersteuning.
Geniet die dag.
Vriendelike groete,
Hilda
Tim J - Jul 2023
Algehele gradering
Kuier was lekker, yskas werk nie, huis was nie skoon nie.
Elsewhere se terugvoer
Goeiedag Tim
Dankie vir due terugvoering.
Dit spyt my van u ervaring maar tog wil ek ook hier ’n regstelling maak.
Toe u my inlig die yskas maak nie koud nie het ek aangebied om die volgende dag ’n minibar yskassie in te sit waarop u gesê het dit is nie nodig nie u gebruik u travel yskas.
Ek was in die huis om ondersoek in te stel na die probleem en die koelkas loop jy kan hoor die motor loop en ek het n beker met melk daarin gekry wat julle gelos het en dit was so te gevries.
Ek het ook al maandag water gaan insit wat gister ys koud was.
Ek het gese dit voel vir mense kas werk nie of maak nie koud maar dit doen .
Beddens word met elke skoonmaak heeltemal weg geskuif vir deeglik skoonmaak so ek stem glad nie saam met die aantuiging van koeldrank blikkies wat u daar gekry het.
Ja ek het gese daar is beddegoed en so was dit ook daar vir 4 mense want julle gebruik tog net die 2 kamers.
2 ekstra beddens wat in sitkamer is vir slaap of sit word alleenlik beddegoed opgesit wanneer dit 5 en 6 persone is.
As u besluit het kinders moet apart slaap kan u my gevra het of 1 in sitkamer kan slaap en of daar beddegoed is dan sou ek gese het nee daar word nie uitgesit in die geval van 4 persone en ek sal dan enige tyd beddegoed daar neergesit het.
Ek dink hierdie aantuigings is onvanpas omdat dit onwaar is en daar is reeds teen die kansellasie beleid gegaan en vir u op die nippertjie tegemoed gekom en net te laat betaal vir 3 nagte en nie vir 4 soos dit moes wees nie.
Groete,
Hilda
Cladjeena V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Elsewhere se terugvoer
Hallo Cladjeena
Baie dankie vir jou insette. Ek is bly julle het lekker gebly.
Mooi dag verder en kom gerus weer.
Vriendelike groete
Hilda
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 12, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang