Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsa's @ 27

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 536 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Kotie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklike skoon verblyf. Elsa doen baie moeite met haar gaste. Heerlik gebly by Elsa. Sy het alles moontlik gedoen om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was 'n halfpad stop oppad Langebaan toe. Baie lekker, dankie. Die netheid van die kamer het ons besonders verbaas. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great stay, friendly and welcoming host and staff. Great stay, friendly and welcoming host and staff. Clean and tidy rooms. Aircon was a blessing in the Britstown heat. Will definitely stay at Elsa's @ 27 again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend 10 ster. As ek kon, sou ek meer sterre kon gee. Lanklaas so 'n vriendelike ontvangs gehad. Addisionele inligting oor restaurante vooruit ontvang. Alles is skoon, netjies en die lugversorger was 'n wenner in die hitte. Ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leann V
1 nag
5.0
Jan 2025

We loved our stay. The host was very friendly and welcoming to me and my pet. The rooms were clean and we had our own little courtyard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Baie lekker kos en netjiese, skoon kamers. Maklik om die plek te kry, veilige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
1 nag
4.8
Feb 2025

Rustig. Ja, baie. Dit was net een nag, maar lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Genotvol en gerieflik. Was aangenaam. Gerieflik en 'n lekker oorslaapplek in die Karoo.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen B
1 nag
0.0
Jan 2025

Lekker oorgeslaap. Die en-suite bad was 'n groot bederf om moeg spiere na die reis te laaf. Die ekstra aandete was heerlik, te veel en goeie waarde vir geld @R75/persoon. Die aanmaakkoeldrank was 'n lekker ekstra. Die ontbyt was effe duur vir 2 eiers, 2 repies spek, 'n skaapworsie en brood @R90.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 536

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmond-straat 27, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApY3aRU0m8XqGx8n4hbSYypbZmRSAKvLL9FjMzpfpOYb3vXqPAW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 536 5 1 5 27 Richmond Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.589145457545 23.502006232738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang