Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsa's @ 27

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmond-straat 27, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elsa's @ 27 is 'n ou Karoostylhuis in die dorp uit die 1950's wat opgeknap is in drie en suite-slaapkamers, elk met sy eie privaat ingang en en suite-badkamers met 'n stort, of bad of albei. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, DStv met KykNet en tee- en koffiemaakgeriewe. Ons verskaf kraakvars katoenlinne, sagte handdoeke en elektriese komberse in die winter. Vir jou gerief is daar veilige parkeerplek van die straat af naby jou kamer en motorhuise vir kamers 1 en. Ontbyt is nie ingesluit nie maar word daagliks bedien.

Die instansie is van die N12 af met geen geraas van vragmotors wat verbyry nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 507 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leona Theunissen T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is onmiddellik verwelkom op 'n Saterdagmiddag laat. Heerlik gebly en diens was uitstekend.
Okt 2024
Charles L
Saam met lewensmaat
5.0
Most satisfied. Pleasant overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Anta D
Saam met vriende
5.0
Skoon. Mooi. Netjies. Goeie diens. Baie aangenaam. Dankie.
Okt 2024
Elizabeth G
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great stay, clean, safe, friendly, helpful. Excellent!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
As M
Saam met lewensmaat
5.0
Beste rus plekkie. Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies. 'n Plekkie waar jy tuis voel.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 507

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Richmond-straat 27, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elsa's @ 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmond-straat 27, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApY3aRU0m8XqGx8n4hbSYypbZmRSAKvLL9FjMzpfpOYb3vXqPAW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 507 5 1 5 27 Richmond Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.589145457545 23.502006232738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang