Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsa's @ 27

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmond-straat 27, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elsa's @ 27 is 'n ou Karoo-huis in die dorp wat uit die 1950's dateer, en is gerestoureer in 3 en suite-slaapkamers, elkeen met sy eie privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of beide. Elke kamer beskik oor lugversorging, ’n yskassie, mikrogolfoond, DStv (met kykNET) en koffie- en teemaakgeriewe. Ons voorsien luukse linne, sagte handdoeke en elektriese komberse in die winter. Veilige, gratis parkeerplek van die straat af is beskikbaar naby jou kamer en motorhuise vir kamers 1 en 2. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar word daagliks bedien.

Die instansie is net langs die N12 met geen geraas van die lorries wat verby ry nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 536 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kotie G
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike skoon verblyf. Elsa doen baie moeite met haar gaste. Heerlik gebly by Elsa. Sy het alles moontlik gedoen om ons tuis te laat voel.
Feb 2025
Elsabe C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n halfpad stop oppad Langebaan toe. Baie lekker, dankie. Die netheid van die kamer het ons besonders verbaas. Baie dankie.
Feb 2025
Neels V
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, friendly and welcoming host and staff. Great stay, friendly and welcoming host and staff. Clean and tidy rooms. Aircon was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Colin H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend 10 ster. As ek kon, sou ek meer sterre kon gee. Lanklaas so 'n vriendelike ontvangs gehad. Addisionele inligting oor restaurante vooruit on...
Sien meer
Jan 2025
Leann V
5.0
We loved our stay. The host was very friendly and welcoming to me and my pet. The rooms were clean and we had our own little courtyard.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 536

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Richmond-straat 27, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elsa's @ 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmond-straat 27, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApY3aRU0m8XqGx8n4hbSYypbZmRSAKvLL9FjMzpfpOYb3vXqPAW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 536 5 1 5 27 Richmond Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.589145457545 23.502006232738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang