Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon van der Stel-straat 57, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Elsea is in Port Edward geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en kan tot 10 volwassenes en 1 kind op 'n slag akkommodeer. Van die 5 slaapkamers is 3 toegerus met dubbelbeddens, 1 met 'n enkelbed en die vyfde het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n kinderbed. Daar is 3 badkamers, waarvan 2 en suite-bad, stort, toilet en wasbak het, en 1 met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, slimwaentjie en afstandbeheer saambring om van hierdie fasiliteit gebruik te maak. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Dit loop uit op 'n ruim balkon met pragtige see-uitsigte.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Simon van der Stel-straat 57, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Elsea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon van der Stel-straat 57, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ae39ea88ab457cc7f5273f13bf8717bfb5e2ba25e087ca3800dc455afb41b10e65194b3f23fe6ea6f97f0ca7c8f7167acb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 4 5 1 4 57 Simon van der Stel Road Palm Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.98598969607 30.27503024841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang