Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon van der Stel-straat 57, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Elsea is in Port Edward en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers wat slaapplek bied aan tot 10 volwassenes en 1 kind op 'n slag. Drie van die kamers het elk 'n dubbelbed, die vierde kamer het 1 enkelbed en die vyfde kamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n kinderbedjie. Daar is 3 badkamers waarvan 2 en suite is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring indien hulle van die DStv wil gebruik maak. Daar is ook 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste maaltye kan geniet.

Die leefarea lei na 'n groot balkon met pragtige see-uitsigte en daar is lieflike braaigeriewe.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Simon van der Stel-straat 57, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Elsea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon van der Stel-straat 57, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ae39ea88ab457cc7f5273f13bf8717bfb5e2ba25e087ca3800dc455afb41b10e65194b3f23fe6ea6f97f0ca7c8f7167acb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 4 5 1 4 57 Simon van der Stel Road Palm Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.98598969607 30.27503024841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang