Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsewhere

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir Elsewhere
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nico R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R

Was as familie groep daar vir my swaer se 50ste. Lekker gekuier.

Heerlike naweek saam met familie. Ons is vriendelik ontvang. Lekker warm stofie in die sitkamer waarvoor hout verskaf is. Meer as genoeg benodighede vir selfsorg. Geen tekort aan warm water gehad vir die grootte groep nie. Lekker gekuier, niks tekort gehad behalwe 'n aartappel skiller nie.

Elna G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Sien sterre

Nico het uit sy pad gegaan om ons te help, dankie, ons waardeer dit.

Janice W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W

Suitable accommodation for a family with young kids.

The accommodation was in a great location, and it was a comfortable stay.

Chennell V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chennell V

Clean, neat and spacious.

Family of 6 stayed over a weekend, everything was just as the photos on the website. The accommodation was perfect for us and very spacious. Very neat and tidy and had everything we required. We were travelling with 2 dogs and the garden was perfect and very secure for them. The hosts went above and beyond to ensure we had a very pleasant stay, including finding my elderly mother's jewellery that she left behind! Would definitely recommend the accommodation when staying in Clarens.

Jaco D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Excellent.

Baie nice plekkie, goed ingerig en die gasheer is fantasties.

Jancke G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jancke G

Lekker wegbreek met vriende en die hondekinders.

Ons het heerlik gekuier by Elsewhere. Nico was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het die braai-area vreeslik geniet en die hondekinders was baie gelukkig. Ons sal beslis weer by Elsewhere oorbly.

Elsewhere se terugvoer

Hi Jancke, dit is lekker om te weet dat julle die kuier in Clarens so geniet het. Ons probeer altyd om ons gaste te laat gemaklik voel. Kom kuier gerus weer.

Elsewhere
Chantell P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P

Rustig.

Ons het baie lekker gebly.

Elsewhere se terugvoer

Dankie Chantell. Ons is bly julle het lekker gekuier en dat alles in die huis in orde was. Ons handhaaf 'n hoë gehalte van skoonheid en netheid en maak seker dat ons gaste gemaklik kuier.

Elsewhere
Odette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B

Snow in Clarens.

Our stay at Elsewhere was so cosy and comfortable. Home away from home. It can get quite crowded with 5 adults and 2 busy toddlers but Elsewhere has ample comfortable space inside and the garden provided plenty of play space. The fireplace was a big bonus and heated up the living room because it was very cold. This cosy area became the centre of our activities in the evening. Elsewhere is situated in a safe, quiet area close to the CBD and other amenities. There is ample safe parking space. Elsewhere is exactly what you see on the website. I highly recommend Elsewhere as a sleepover in Clarens.

Ralize L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralize L

Gerieflik, goed toegerus. Ons het heerlik gekuier in die koue. Sal weer kom.

Alles was fantasties. Heerlike kaggelstofie wat huis warm maak. Net een voorstel, dubbelmatras in voorste kamer het die einde van sy leeftyd bereik.

Elsewhere se terugvoer

Hi Ralize
Dankie vir dit ons het die matras vervang.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Nico Els

Elsewhere
Desiree H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree H

Conveniently close to Clarens centre. It was within walking distance to a bakery and supermarket.

The house has ample space for the 8 adults in our family group. Nico, the host was very friendly and hospitable. The kitchen was very well equipped. Unfortunately, the shower in the 4-bed bedroom didn't work too well. Two of the bathrooms have showers and both shower heads need upgrading. Unfortunately, there was a problem with the hot water in all the bathrooms and kitchen - it wasn't available all day long which was a problem when some of the group showered. Nico was aware of the problem and said that he was going to try and sort the problem out. The cupboard where the kitchen sink/basin area is has a lot of water damage and needs upgrading. According to one of my elderly cousins, the double bed in the back room isn't very comfortable as there were springs in the mattress which kept on digging into them. The house has a fully fenced garden and the flowers were in bloom which made the garden so pretty. The Wi-Fi worked really well. The fireplace in the lounge was a blessing on the cold autumn evenings.

Elsewhere se terugvoer

Hi Desiree
Thank you for your feedback and for bringing the above matters to our attention. We were not aware that these were issues but rectified them and please accept our apology for any inconvenience.
We did appreciate you visiting us and thank you for the overall rating.
Regards
Nico

Elsewhere
Aneé M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneé M

Baie lekker plekkie.

Elsewhere is geskik vir 'n groot groep mense of 'n huisgesin met troeteldiere. Daar was load shedding met ons aankoms en gedurende ons verblyf het Nico dit baie gemaklik vir ons gemaak, hy was regtig baie behulpsaam gewees. Ons sal definitief weer besoek. Baie ruim en skoon verblyf. Baie tevrede.

Charles P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P

Rustigheid.

Dit was 'n Pienaar-reünienaweek en Elsewhere was gebruik as die dag se basis. Hier het ons net lekker gekuier en gebraai. Elsewhere het aan al ons verwagtinge voldoen. Tot die res van die Pienaars wat op ander plekke oornag het, was mal oor Elswhere.

Sonika C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika C

Lekker wegbreek met familie.

Dit is 'n heerlike groot huis met baie spasie en kom uis is ten volle toegerus. Ons het weereens lekker gebly en dit is ook dierevriendelik! Groot huis met baie slaapplek. Lekker vir 'n klomp familie bymekaar.

Lynne P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne P

Elsewhere is ideal for large groups. Comfortable and clean accommodation with all necessary amenities.

We had a great stay at Elsewhere and would definitely book again next time we go to Clarens.

Caren J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren J

Baie spasie en mooi tuin.

Kamers en eetareas is groot. Tuin is baie mooi en skoon.

Jeanette Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette Z

Place is beautiful but smells like cat/dog pee in the living and 4 sleeper room.

The house is beautiful with a beautiful garden but there are no available cupboards for one to unpack luggage. The couches smell like cat/dog pee.

Elsewhere se terugvoer

Hi Jeanette
Thank you for the feedback. Let me reply to your comments. Each room has cupboards with ample space for clothing with shelves. Also, we maintain the highest standards of cleanliness in the guesthouse, so we were not aware of any smells in the rooms. We clean thoroughly before the arrival of guests.

Elsewhere
Karen D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Waarde vir geld, netjies skoon.

Groot huis, ons was 11 mense. Het glad nie op mekaar se tone getrap nie. Net die waterdruk was erg maar dit was 'n probleem oral in Clarens. Nico, die eienaar, baie behulpsaam en vriendelik.

Masentle Liza L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masentle Liza L

Thanks for your hospitality.

I already recommended your house to some of my friends.

Herman G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G

Naweek saam vriende.

Nico was baie behulpsaam en gasvry. Die huis is heerlik ruim, skoon en netjies en ons het regtig die kuier baie geniet met ons vriende.

Maryke K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K

Fantasties.

Verblyf was fantasties. Huis is ruim en het alles wat jy nodig het. Eienaar is baie gasvry. Ons het selfs hout gekry vir kaggel. Baie dankie. Ons sal beslis weer gaan.

Rohit A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohit A

Had a great Stay.

Property situated in close proximity to Claners Xtreme. Had an Awesome stay.

Elode B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elode B

Fantasties!

Gaan beslis weer besoek!

Refentse R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refentse R

Great place, safe and clean.

Awesome host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende plek, skoon en veilig.

Awesome gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Antoinette O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Lekker netjiese bly-huis. Troeteldiervriendelik.

Baie netjiese huis. 4 groot kamers. Die erf is baie mooi toe vir die honde met 'n lekker groot erf om in te snuffel. Die straat is stil met geen geraas. Perfekte plek vir groot gesinne met klein kinders en honde. Baie vriendelike diens van die eienaar. Sal beslis weer hier bly.

Lourien M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourien M

Onvergeetlik.

Baie mooi en lekker blyplek. Die huis is so dat al is jy 8 tot 10 mense, nie in mekaar se pad sal wees nie. Die kombuis het meer as genoeg van alles en is baie goed toegerus. Van 'n stoompot tot beskuitpanne. Ek kan met 'n geruste hart enige iemand aan beveel om daar te gaan bly, voel of jy by jou eie huis is. En Nico is baie gasvry.

Estelle S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Gerieflike, skoon en netjiese huis.

Pragtige kombuis, met alles wat jy nodig het. Gerieflike huis vir 'n groot groep mense. Het heerlik gekuier. Baie dankie.

Pierre V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Lekker groot en gerieflik.

Baie gaaf veral vir families wat wil saamkuier.

Marisa B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa B

Genoeg spasie vir familie en troeteldiere.

Ons was 'n familiegroep en was baie bly om plek te kry om almal saam in een huis te kon bly. Dit was goeie waarde vir geld, genoeg ruimte vir almal en ons kon ons twee honde saambring (die erf is goed omhein). Volledig toegeruste kombuis. Baie goeie kommunikasie van eienaar. Geen uitsig op berge van hier af nie, maar naby genoeg aan dorp, staproetes en ander doendinge.

Kelebogile B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kelebogile B

Awesome.

It's secured, quiet and homely.

Dr Jp Nel Johan N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Jp Nel Johan N

Gemaklik, veilig en baie gesellig. Goed ingerig!

Sou 'n beter uitsig waardeer het, maar die ander voordele, soos gerieflikheid, het daarvoor vergoed!

Sonika C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika C

Fantastiese familie-kuier.

Die huis is netjies en heerlik groot! Ons het so lekker gekuier, alles wat jy benodig is daar en kombuis is lieflik vir self kosmaak! Sal definitief weer kom kuier!

Chantell P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P

Fantasties.

Die huis is heerlik ruim, netjies en skoon, geskik vir 'n groot familie.

Marvin H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marvin H

Excellent time together.

This house is perfectly located, less than 2km from Clarens Square; walking distance from Clarens Extreme

Cathryn C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathryn C

Plenty of space for a big group.

A very well equipped kitchen. You will not need to bring along anything! We did not feel cramped even with 3 families together.

Pieter M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie goeie waarde vir geld.

Uitstekende diens en hulpvaardigheid van die eienaar. Baie gerieflike huis vir familie of 'n groot groep. Baie spasie, goed toegerus en skoon. Baie mooi en rustige tuin.

Gerrit C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C

Uitstekende ruim en veilige plek vir alle ouderdomme, sentrale ligging, goeie gasheer, heerlik gebly!

Ons het net twee aande gebly, drie geslagte, kleintjies wissel van 6 maande tot 4 jaar. Hulle kon heerlik veilig op die grasperk speel sonder gevaar van by die straat uitkom. Kamers en geriewe is ruim en alles werk. Enigiemand wat die Oos-Vrystaat wil verken, sal maklik van hier af alles kan bereik en dieselfde dag weer terug wees. Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer gaan!

Elizabeth V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Uitstekend.

Baie lekker huis vir 'n groot groep. Nico was op die perseel om ons te ontvang. Huis was toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Francois H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Wonderlik.

Alles is daar wat hul beskryf.

Estelle V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Netjiese, skoon eenheid met meer as voldoende geriewe.

Lekker leef huis. Skoon en netjies. Het goed gewerk vir ons groep en die kinders kon met gemoedsrus veilig buite speel. Erf is ook baie veilig vir viervoet-reisigers. Sal beslis weer gaan.

Magda G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G

Fantasties.

Nico, baie dankie vir jou gasvryheid. Lekker groot huis met genoeg badkamers. Sal definitief weer bespreek.

Cedric B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric B

Pleasant and spacious.

House was spacious and kitchen had everything including a lovely oven and gas stove, home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam en ruim.

Huis was ruim en kombuis het alles insluitend 'n pragtige oond en gasstoof, tuis weg van die huis af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chrismie O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismie O

Julle sien ons weer!

Lieflike, ruim huis met genoeg blyplek vir almal om nie in mekaar se pad te wees nie. Heerlike tuin vir kinders. Gasvryheid van eienaar.

Elmarie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Baie gerieflike en skoon huis om te bly.

Baie gerieflike huis vir klein en groot groep mense. Die huis was baie skoon en dit voel soos jou eie huis. Sal dit beslis aanbeveel.

Selma S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma S

Vreeslik lekker!

Elsewhere is 'n heerlike gesinshuis. Al hoekom ek net 4 gee vir netheid is omdat daar dalk nog 'n matjie by die voordeur kon wees wat kon keer dat ons die huis so vuil trap met die baie reënweer. Ons het heerlik gekuier en Nico was baie vriendelik en professioneel. Sal beslis weer so maak. Dankie Nico!

Petro V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Baie goed toegerus en genoeg plek vir almal om lekker saam te kuier!

Lekker groot huis en tuin vir almal om hulle eie plekkie te hê en steeds lekker te kan saam kuier. Alles wat mens nodig het en meer! Sal baie sterk aanbeveel!

Dieneke T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieneke T

Good place for a group, but could do with new furnishing.

We stayed in "Elsewhere" with 2 families (4 adults and 4 young children). The house offers ample of space, sleeping space and bathrooms (though only 2 showers), as well as a lovely garden. It is fitted out quite well, but the furniture and furnishing feels rather old and outdated. The kitchen, too, would benefit from more/ better cooking equipment, cutlery, etc. Handover of the keys was easily arranged. Overall, a nice place, with the potential to make it much nicer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie plek vir 'n groep, maar kan met nuwe meubels doen.

Ons het in "Elders" gebly met 2 gesinne (4 volwassenes en 4 jong kinders). Die huis bied ruim plek, slaapplek en badkamers (alhoewel slegs 2 storte), asook 'n pragtige tuin. Dit is goed toegerus, maar die meubels voel nogal oud en verouderd. Die kombuis sal ook baat vind by meer / beter kookgerei, eetgerei, ens. Die oorhandiging van die sleutels is maklik gereël. Algeheel, 'n mooi plek, met die potensiaal om dit baie mooier te maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Paula D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula D

Wonderful time.

The place was large and we had enough space. Our group consisted of 8 people and we all enjoyed it. I will recommend Elsewhere to any sized family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike tyd.

Die plek was groot en ons het genoeg spasie gehad. Ons was 'n groep van 8 mense en almal het dit geniet. Ek sal Elsewhere aan enige gesin aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nadine C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C

So worth it, we had a comfortable stay. Can't wait to return.

Can't wait to return. Accommodation was comfortable and clean. Definitely worth it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beslis die moeite werd, gerieflik gebly. Kan nie wag om terug te gaan nie.

Kan nie wag om weer soontoe te gaan nie. Verblyf was gerieflik en skoon. Beslis die moeite werd!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mercia S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Het baie lekker gebly.

Baie gerieflike huis wat voldoen aan alle vereistes en meer. Sal dit beslis aanbeveel.

Elandre R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre R

Die moeite werd.

Dit is 'n groot gemaklike huis en ons honde was welkom en veilig.

Mandy D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy D

Behalwe vir kragprobleem, heerlik.

Blyplek heerlik as kragprobleem uitgesorteer is, dan is daar geen klagtes.

Nico E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Baie lekker. Sou graag langer wou bly.

Het welkom koffie gemis. Eienaar het per ongeluk agterdeur gesluit en met die sleutel gegaan. Kon dus nie die wasgoedlyn bereik nie.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horebstraat 26, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYjdkNDk1LWVjZmEtNDQ5OC1hZTA0LTE0ZDM4MWI2OGQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 53 5 1 5 26 Horeb Street Larola 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517024 28.426647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang