Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elshane Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Elshane Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elna D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D

Heerlik. Ons wens net daar was DStv beskikbaar.

Dit was heerlik, en jy kon met gerus ook weet jou motor is veilig in die erf. Die kamer en badkamer was ook skoon en gerieflik.

Isabel C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel C

Veilig, rustige omgewing.

Ons het in 'n storm aangekom, ons kon ten spyte daarvan, vinnig inkom en onsself tuis maak. Ideaal geleë vir ons vereistes. Sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf.

Erika J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Ons het heerlik gekuier, gebraai en geswem. Die tuin is 'n lus vir die oog.

Elsabe het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons sal beslis weer daar oorbly in die toekoms. Die gastehuis is baie veilig.

Jannie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

Baie rustig en vriendelike omgewing.

Vir 'n student wat prakties by die Florida Kampus moet doen vir 'n week is dit ideaal. Baie lekker gebly met baie behulpsame gasvrou.

Mercia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Voortreflike verblyf.

Uiters aangename verblyf. Pynlik netjies, binne en buite. Alles presies soos op fotos. Sal beslis weer daar tuisgaan. Hoogs aanbeveelbaar.

Wilco W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilco W

Stay was good.

Place was clean and very convenient from Unisa campus.

Meagan M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan M

A lovely peaceful atmosphere.

It was a lovely stay. The accommodation is located 2km away from the Unisa Campus and is safe enough to walk. The room was neat and tidy, and the garden offers lovely areas to sit outside and do some work in the sun.

Gert S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S

Baie lekker - sal weer terug gaan.

Beslis. Alles was lekker skoon en netjies. Lekker rustig ook.

Toinette R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette R

Was lekker.

Hi. Ja, dankie, was baie lekker. Rustig daar, kan selfs buite oefen in die aand. Sien weer.

Cara J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara J

Baie gemaklik en perfek geleë.

Die gasvrou was 'n dierbare persoon en het uit haar pad gegaan om my dogter te akkommodeer in die tyd wat sy daar was vir 'n praktiese module by UNISA.

Stephanie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Indrukwekkend.

As iemand wat die universiteit moes gebruik, was die gastehuis op die perfekte ligging. Tannie Elsabé is dierbaar en baie behulpsaam.

Christa W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa W

Heerlik, gerieflik, veilig.

Dis goed geleë en ek kon na die UNISA kampus toe stap elke dag. Die tuin en omgewing is pragtig en rustig. Die gasvrou, Elsabe, was baie behulpsaam en vriendelik en ek sal beslis weer daar tuisgaan as ek die geleentheid kry.

Sibongile N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile N

Quiet place, comfortable stay, beautuful house inside, beautiful premises.

I enjoyed it more than being at home. I would like to come back as soon as my practical should commerce the second time.

Emerald K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emerald K

We had a wonderful time.

It was a great time with my family and it has a friendly environment with friendly staff and owner.

Alison T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison T

Beautiful place. Elsabe was so caring and friendly.

Thoroughly enjoyed our stay. It was clean. We received friendly and such caring attention. Loved it.

Adéle R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle R

Baie aangenaam.

My dogter was daar alleen vir prakties en in 'n ongeluk op pad na die gastehuis. Elsabe Van Niekerk het uit haar pad gegaan om vir Christin te akkommodeer en te wag aangesien sy laat ingeboek het omdat sy eers by die hospitaal was. Sy het ook vir Christin toegelaat om na uitboektyd te wag vir haar geleentheid na die lughawe. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Clemence M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clemence M

I enjoyed my stay and location was very convenient for my study trip at Unisa. The host is very friendly.

The host is very friendly and made sure l was well settled.

Mmadiele Elizabeth M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mmadiele Elizabeth M

It was a pleasant experience.

I felt safe throughout my stay, and the location was perfect because of its close proximity to the UNISA Florida Campus. I'd highly recommended it for families and lone travelers. The homeowner is also very welcoming.

Wilbert M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilbert M

I felt safe and comfortable.

The place is close enough to UNISA campus where I was attending my practical exams.

Helga R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R

Lekker gebly.

Die eienares Elsabe, was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was uitgerus met als wat ons nodig gehad het. Dit is so sentraal geleë, winkels, ens. net om die draai. Ek sou net aanbeveel dalk net een van daai gloeilampe wat self laai, so wanneer loadshedding in skop is daar ten minste 'n lig aan. Ek sal die plekkie beslis enige tyd aanbeveel.

Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Baie lekker.

Vriendelike gasheer. Goeie skoonmaakdienste en WiFi. Goeie Spar om die draai.

Jozua V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua V

Enige tyd weer.

Ek beveel Elshane enige tyd aan. Dit was naby als. Spar, Apteek, Wimpy en sommer baie ander plekke. Die tuin is so mooi en dis lekker om daar deur te loop.

Sanele M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanele M

Perfect.

Neighbours are very kind.

Lizelle L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Baie aangenaam.

Kuier was aangenaam, sal enige tyd weer teruggaan.

Douglas C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas C

Good.

Location was great. A bigger would TV would be nice. Will definitely make use of it again.

Samantha H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha H

Brilliantly located.

It's super close to the highway and Unisa campus, ideal for students.

Chris S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Elsabe het die verblyf baie aangenaam gemaak.

Alhoewel daar probleem was met hek motor het eienaar dit spoedig uit gesorteer om seker te maak ons voertuig was veilig. Net twee dinge wat ek sou voorstel. Ons was daar vir 'n week en om kos elke dag te koop het duur begin raak. 'n Goeie idee is 'n induksieplaat of 'n tweeplaatstoof. Met al die kragonderbrekeings was dit moeilik om besigheid te doen. Veral ons wat staatmaak op internet. Ek glo daar is optiese veselkonneksie, maar geen WiFi was beskikbaar wanneer krag af was. Miskien 'n klein inverter of UPS om WiFi aan die gang te hou as krag af is want deesdae met selfone en laptops bly dit aan gedurende kragonderbrekings.

Elshane Guesthouse se terugvoer

Dankie Chris. Bly julle het lekker gebly nadat ek julle opgradeer het van die Dubbel na die Familie Kamer no4 met Dstv (premium)

Jammer ek het nie gedurende die dag die Inverter aangesit nie met die meestal stage 4 loadshedding in daardie week nie, wat die uncapped Fibre WiFi nie altyd beskikbaar gemaak het nie. Die batterye neem te lank om weer vol te laai....
Ongelukkige kan of gaan ek geen induksie stoof of 'n gekook in my kamers kan toelaat nie. Gee reuke af wat in alles intrek, die gordyne moet dan gewas word.
My Besigheids Versekering by Outsurance laat geen stoof toe in die kamers nie agv te veel Gastehuise wat al so afgebrand.
Hoop die verduideliking maak vir julle sin.
Vriendelike Groete
Elsabe

Elshane Guesthouse
Lizette S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette S

Skoon en netjies, vriendelik en goed geleë.

My seun se verblyf was aangenaam. Alles was skoon en netjies. Goed geleë, maklik om te kry en baie veilig gewees. Baie dankie.

Christel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Baie lekker, en veilig. Vriendelik diens.

Ek sal enige tyd weer by Elshane Gastehuis gaan bly, ons is baie vriendelik ontvang, en het sommer dadelik tuis gevoel. Die eenhede is netjies, gerieflik en dis veilig. Het baie lekker gebly.

Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie lekker gebly.

Skoon en netjies en vriendelike mense.

Bonisoa M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonisoa M

It was so peaceful, and I felt so welcomed.

The owner is so welcoming and cheerful. I would definitely recommend the place, anytime, any day. Thank you for everything.

Helga S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S

Uitstekende akkommodasie. Baie skoon en prakties ingerig.

Sal vir enigeen aanbeveel.

Zinhle M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle M

Fantastic!

I absolutely loved my stay.

Claude P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude P

Die eienaar is baie vriendelik, die kamers is skoon en alle Covid-reëls word gevolg.

Dis 'n home away from home, rustige omgewing. Die eiendom is netjies en baie groen. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly, mens kry waarde vir jou geld.

Christell S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christell S

Friendly service, in a lovely secure neighbourhood.

Close to UNISA campus and conviniet for students.

Zibu B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zibu B

It was pleasant.

It's neat and quiet. I really enjoyed my stay.

Melani M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melani M

Gemaklik.

Gemaklik en min moeite.

Danielle S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

A Fabulous Stay

Very friendly service, Spacious room and wonderful value for money

Karen D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Rustig en netjies.

Ons het lekker gebly by Elshane gastehuis. Elsabé is baie gasvry. Daar is 'N pragtige tuin langs die swembad om te ontspan. Die gastehuis is in 'n stil rustige staat, maar tog gerieflik naby aan winkelsentrum en hoofroetes. Die kamer was elke dag skoongemaak en ons verblyf was rustig.

Nduduzo J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nduduzo J

Peaceful place with kind and caring owner.

The stay was absolutely fantastic.

Dirk M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Baie dankie vir gasvrye ontvangs.

Net jammer ons moes ons verblyf kortknip as gevolg van die virus, maar sal definitief weer hier kom bly as ons terugkom.

Mark G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G

Fantastic hostess.

Highly recommend Elshane Guesthouse.

Paul C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Elshane Guesthouse was great and went the extra mile.

Was a wonderful place for my son to stay for 2 weeks, while at Unisa. Great value for money.

Lynn S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

An unforgettable experience.

We received a warm welcome. Beautiful, clean, warm accommodation. Just felt like home. Elsabe is a wonderful, loving person. I will recommend her guesthouse to all my family, friends and colleagues. What an amazing experience.

Petro L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Die gasvryheid van die eienares Elsabe, was ongelooflik.

Die ligging van die gastehuis was perfek vir ons. Naby 'n klein kompleks vir alles wat ons benodig het asook 'n restaurant. Die omgewing was rustig en perfek so ook die gastehuis. Baie dankie aan Elsabe vir jou ongelooflike omgee en gasvryheid vir die 5 dae wat ons daar gebly het. Ons sal definitief Elshane Gastehuis aanbeveel vir die toekoms.

Fanie O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie O

Gerieflik.

Elshane gastehuis is sentraal geleë met vinnige toegang tot die belangrikste hoof roetes, asook besigheidsentra. Die kamers is genoegsaam toegerus met die nodige toerusting. Die omgewing is stil en rustig terwyl die fasiliteit veilig en omhein is. Die diens is vriendelik en die gasvrou het ekstra moeite gedoen om behulpsaam te wees waar nodig. Kan met oop gemoed aanbeveel.

Esme W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme W

Baie gerieflik.

Dit was sakpas. Was net 'n een nag verblyf, maar baie gerieflik.

Lourens D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lourens D

Baie oud en afgeleef. Ontbyt baie skraps, kan definitief verbeter.

Die gastehuis is baie oud en die kamers se meublement kan ook nie as modern beskou word nie. Die ontbyt was baie skraps en geen waarde vir geld nie. Ek kon definitief eerder by 'n Wimpy of so iets gaan eet het. Dis veronderstel om 'n self-catering familie-eenheid te wees maar daar was die minimum van als. Eetgerei, ens. Sal definitief nie weer daar bly nie want die advertensie op jul webblad is baie misleidend.

Elshane Guesthouse se terugvoer

Beste Lourens,

Ek is jammer dat dit u ondervinding was en ons vra om verskoning vir die ongerief met die bouery en verbeteringe wat tans geskied. U het egter geboek en betaal vir die grasdakkamer met 'n deel van die badkamer aan die buitekant. U is toe opgegradeer na die semi-selfsorg familie eenheid met en-suite badkamer wat kindervriendelik is.

Dankie vir die terugvoering in verband met die ontbyt. Ons sal in die vervolg in die kwotasie meld of die prys 'n ligte of 'n vol ontbyt insluit.

Elshane Guesthouse
Anton S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

We had an excellent stay at Elshane.

Elsebe really went out of her way to make our stay enjoyable and I would like to say that her guesthouse is really value for money.

Erica W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica W

Lovely, comfortable stay.

Comfortable, secure stay, very close to campus. Was ideal for my purposes.

Shanerie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanerie B

Ek het tuis gevoel.

Elshane Guesthouse is die perfekte plek vir enige iemand wat op soek is na 'n skoon, veilige en vriendelike omgewing om by te bly.

Anneli L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly. Sal dit hoogs aanbeveel.

Neolene W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neolene W

Excellent place to stay! What you see is what you get!

We enjoyed a very friendly and sincere welcome and a wonderful stay with a superb breakfast. Will definitely return for a well deserved stay and will definitely recommend to our friends and family. Elsabe is a fantastic host! You feel welcome as soon you arrive and throughout your stay.

Lucinda B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda B

Clean and peaceful.

Elshane Guesthouse is nice and quiet. Rooms are neat and tidy. The area is safe and peaceful.

Dudu Z - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dudu Z

The place was perfect, felt at home such great hospitality.

The place was perfect, I highly recommend it for someone who wants peace of mind while away from home.

Flo P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flo P

Heerlik rustig.

Die gasvrou, Elsabie, is warm en het ons werklik tuis laat voel. Sommer uitgevind dat sy van ons familie ken en dit het ontaard in 'n heerlike gekuier. Fantasties gebly sal beslis aanbeveel!

Denise V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Elshane Guesthouse is netjies, rustig en veilig en Elsabe is 'n wonderlike gasvrou.

Sien sterre.

Bertus V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Baie netjies en skoon.

Ook naby winkels en besienswaardighede.

Ruhan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruhan V

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Enigiste nadele was die TV was vreeslik oud, WiFi opvangs in die kamer was nie goed nie en die badkamer is bietjie te ver van ons kamer af. Algeheel goeie waarde vir geld en vriendelike, goeie kliëntediens.

Sarah F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah F

Netjiese en veilige omgewing, kamer baie ruim.

Het verblyf gesoek naby Flora Kliniek. Akkommodasie was baie skoon, tuine pragtig, kamer lekker ruim en veilige parkering. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang, baie aangename persoon. Sal dit regtig aanbeveel.

P Govender G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P Govender G

Enjoyable stay.

We spent a weekend. We just needed a place to sleep for 2 nights. It was clean and it was a very pleasant stay. Owner is an amazing woman.

Karin M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Heerlik!

Elshane Gastehuis is 'n pragtige, rustige plek en baie goed geleë. Alles was netjies en skoon, buite is 'n opvallende baie mooi, goedversorgde tuin. Eienaar was baie vriendelik en die diens was besonders, ek het werklik niks kortgekom nie. Prys is billik en ek sal vir seker weer daar tuisgaan in die toekoms.

Rika K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K

Dit was so ontspannend.

Dit is naby als. Jy hoef nie eers ver te ry nie on eetplekkie te kry nie. Die kamer is groot jy voel nie of jy in 'n blik is nie. Veiliger parkering, lekker tuin. Ons sal weer van hul gebruik maak.

Milly V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milly V

Amazing host, clean and spacious accommodation. Thank you Elsabe for the wonderful two weeks stay, being a Unisa student was stressful enough but your hospitality made us feel relaxed and at home.

I would most definitely recommend Unisa students to Elshane. Elsabe is warm hearted and so welcoming. Will definitely be making my next booking at Elshane.

Charmaine B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Dit was regtig baie gerieflik en die omgewing is baie rustig.

Sien sterre.

Elshane Guesthouse se terugvoer

Hi Charmaine, baie dankie vir die goeie sterre en resensie, dit word opreg waardeer. Dit maak alles die moeite werd met dankbare gaste soos julle. Goed gaan en groete. Elsabé

Elshane Guesthouse
Sibusiso Z - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso Z

The place is good, quiet, clean and safe.

And we had a very good time.

Andre V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie ruim en netjies.

Gasvry, netjies en baie ruim. Sal beslis aanbeveel.

Thabiso M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabiso M

Well looked after place, nice location - tranquility!

Tranquility guaranteed with spacious rooms.

Christa D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Baie rustige omgewing met 'n vriendelike gasvrou.

Baie netjies en rustig. WiFi word nogal benodig veral vir sakereisigers.

Ronel L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Alles was perfek, kon nie vir beter gevra het nie!

Baie stil, rustige, veilige omgewing. Elsabe het ons baie welkom laat voel. Netjies en skoon en niks het kortgekom nie. Ruim kamers en pragtige goedversorgde tuin. Ons verblyf was baie aangenaam.

Nico S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Rustige en heerlike ervaring.

Baie vriendelike ontvangs, netjies en beslis waarde vir geld. Die ontbyt was heerlik.

Elna T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T

My verblyf by Elshane Gastehuis kan beskryf word as rustig en ontspannend.

My ervaring van Elshane Gastehuis is oor die algemeen positief. Die parkering is veilig, alhoewel daar nie genoeg onderdakparkering vir al die gaste is nie. Ek het baie lekker gebly en het Elsabé se vriendelike gasvryheid geniet. Ek sal weer daar gaan bly as ek Roodepoort toe moet gaan.

Siphiwe N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Siphiwe N

Quiet, neat and safe.

I experienced a warm welcome, I felt very secured and the neatness blew my mind. I really wish to be there again. I think it would be great if they add supper for our convenience.

Amanda S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Baie gemaklike en rustige verblyf.

Ek was in Wesrand om na eiendom te kyk want ons trek van Durban na JHB. Ek sal die verblyf sterk aanbeveel. Elsabe is 'n wonderlike gasvrou.

Elshane Guesthouse se terugvoer

Beste Amanda,

Dankie vir die mooi woorde, ek waardeer die terugvoer regtig baie! Julle was sulke maklike gaste! Sterkte met die verhuising na Gauteng en ek hoop julle vind die regte blyplek!

Groete,
Elsabe

Elshane Guesthouse
Vanaf
Vanaf R579
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R579
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 11, Florida Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoxE6Iv8EzMXSpTsne4rMFUfwsVzOWiLD5lH1Doy0uLEyU2UiVJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R579 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 11 Geelhout Street Florida Park 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.14535 27.8985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang