Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elshane Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elna D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik. Ons wens net daar was DStv beskikbaar. Dit was heerlik, en jy kon met gerus ook weet jou motor is veilig in die erf. Die kamer en badkamer was ook skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Veilig, rustige omgewing. Ons het in 'n storm aangekom, ons kon ten spyte daarvan, vinnig inkom en onsself tuis maak. Ideaal geleë vir ons vereistes. Sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik gekuier, gebraai en geswem. Die tuin is 'n lus vir die oog. Elsabe het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons sal beslis weer daar oorbly in die toekoms. Die gastehuis is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie rustig en vriendelike omgewing. Vir 'n student wat prakties by die Florida Kampus moet doen vir 'n week is dit ideaal. Baie lekker gebly met baie behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Voortreflike verblyf. Uiters aangename verblyf. Pynlik netjies, binne en buite. Alles presies soos op fotos. Sal beslis weer daar tuisgaan. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilco W
Lang verblyf
4.6
Jun 2024

Stay was good. Place was clean and very convenient from Unisa campus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Meagan M
Lang verblyf
4.2
Mei 2024

A lovely peaceful atmosphere. It was a lovely stay. The accommodation is located 2km away from the Unisa Campus and is safe enough to walk. The room was neat and tidy, and the garden offers lovely areas to sit outside and do some work in the sun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Baie lekker - sal weer terug gaan. Beslis. Alles was lekker skoon en netjies. Lekker rustig ook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Toinette R
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Was lekker. Hi. Ja, dankie, was baie lekker. Rustig daar, kan selfs buite oefen in die aand. Sien weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara J
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie gemaklik en perfek geleë. Die gasvrou was 'n dierbare persoon en het uit haar pad gegaan om my dogter te akkommodeer in die tyd wat sy daar was vir 'n praktiese module by UNISA.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R579
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R579
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 11, Florida Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoxE6Iv8EzMXSpTsne4rMFUfwsVzOWiLD5lH1Doy0uLEyU2UiVJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R579 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 11 Geelhout Street Florida Park 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.14535 27.8985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang