Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Elsje's Country Inn

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Hennie M
1 nag
3.8
Aug 2022

Goeie waarde vir geld en baie goeie kliëntediens. Sien sterre

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Janine P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Pleasant, comfortable and quiet. Wonderful breakfast prepared by Princess and enjoyed by the whole family. Would have liked to have stayed for a few more days!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
1 nag Besigheidsreis
3.4
Sep 2020

Kos was goed, kamer teleurstellend. Die foto's van die kamers is misleidend. Dit is ou kamers met ou meubels en die mure is vuil. Kos was lekker en diens was goed, en hulle was gaaf om aandete vir my te maak, maar vir die selfde geld kon ek beter gekry het.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marius T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Fantasties. Die geriewe is van hoë standard. Die personeel gaan uit hulle pad om jou gelukkig te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansi
Elsje's Country Inn
Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Baie dankie vir die mooi woorde!

Lizahn H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2017

Baie vriendelik. Baie vriendelik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansi
Elsje's Country Inn
Baie dankie Lizahn, Andrew en stunning Emma. Dit was lekker gewees om julle hier te hê.

Daan B
Kort verblyf
4.6
Aug 2017

Ansie was very helpful. The place is nice and clean. Real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansi
Elsje's Country Inn
Thank you very much. We hope to see you again soon!

Arie D
1 nag
4.2
Aug 2017

Baie vriendelike ontvangs. Sal definitief aanbeveel vir my kollegas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ansi
Elsje's Country Inn
Fantastiese nuus. Baie dankie, Arie.

Abraham V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2017

Baie lekker dankie. Baie lekker gekuier. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Vanessa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2017

It's more like a hostel and lunch is expensive. Wi-Fi didn't work, bathroom poorly designed. Noise levels with students there not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Ansi
Elsje's Country Inn
Dear Vanessa, We are extremely disappointed that you did not enjoy your stay with us. Unfortunately, the room you chose is a low budget room, which does not include features like the internet in the room like our more expensive rooms. To enjoy our free Wi-Fi you would have to sit in the allocated area. If our guests are not 100% comfortable we always offer to move or upgrade them, provided we are not fully booked and of course that we are aware of their discomfort.

Annelize P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2016

Baie lekker gebly. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansi
Elsje's Country Inn
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Baie geseënde Kersfees vir julle. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ansi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 228, Bredell, Kempton Park, 1623, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c8a942bd3920cb0bbbec18687a0f9a8de000d8a2bbbdde1a6a3a034e6b8788dff7bf2f20e46525fefd4bcf636cc9ff221a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 228 2nd Avenue Bredell 1623 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.088516392662 28.305353119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789