Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Elsje's Country Inn

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 228, Bredell, Kempton Park, 1623, Gauteng
  • Vanaf R1 000 R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elsje's Country Inn is in Kempton Park geleë en bied B&B-verblyf. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe.

Verblyf word in verskeie kamers gebied, elkeen met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede is smaakvol versier en toegerus met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Sommige van die kamers het ook 'n ekstra stapelbed vir kinders wat saam met hul ouers reis. Die meeste van ons kamers het geriewe soos 'n verwarmer of waaier, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien en ons bedien ook ander heerlike maaltye op versoek. Die gastehuis het ook gemeenskaplike braaigeriewe vir gaste se gebruik. Verder kan gaste in die swembad afkoel in die somer. Vir sakereisigers is daar ook 'n konferensielokaal beskikbaar en ons kan ook spyseniering doen vir 'n troue of sosiale byeenkoms.

Daar is veilige parkeerplek vir motors op die perseel. Ons is ook na aan die lughawe, verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ansi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tweedelaan 228, Bredell, Kempton Park, 1623, Gauteng
  • Gaste dink Elsje's Country Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 228, Bredell, Kempton Park, 1623, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c8a942bd3920cb0bbbec18687a0f9a8de000d8a2bbbdde1a6a3a034e6b8788dff7bf2f20e46525fefd4bcf636cc9ff221a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 228 2nd Avenue Bredell 1623 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.088516392662 28.305353119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789