Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elson Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.3
Veiligheid
4.8
Graham P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Comfortable and affordable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelsonshezi
Elson Lodge
Thanks a lot.

Graham P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very clean and well maintained. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Adequate needs for a short stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham P
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Value for money. Very clean and large rooms. I did not like the reception area as you are dealing with a person through a small opening in a window.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Londeka M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

It was good but they didn't have blankets. Music was loud opposite to that place. It was good but the service was really poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Izak L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Dit was baie aangenaam gewees met geen probleme nie. Ek het 'n baie aangename nagrus gehad julle kan maar meer kanale op die TV sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Behalwe vir paar klein goedjies was dit lekker Daar is te veel kanale op die TV wat geblok is. Die stort se deur maak nie ordentlik toe nie en die een venster se knip maak ook nie heeltemal toe nie. Die verwarmer werk glad nie. Dit was kamer 11 gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya S
1 nag
3.6
Des 2020

Dis skoon, netjies en veilig. Kamers is skoon en netjies. Dit is bietjie lawaaierig in die aande, daar is 'n pub reg oor die pad. Kamers word uitgehuur per uur ook, so daar is konstant beweging van mense. Maar die kamers is netjies en skoon, en as jy net 'n plekkie soek om te rus vir 'n aand is dit ideaal.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nelsonshezi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeecklaan 70, Florentia, Alberton Noord, 1450, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy8CJsSIEhAREt1Ki70JZDioo9LOaqLOAFGPH1JWhURO1OUZNOs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 70 Van Riebeeck Avenue Florentia 1450 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.262665730612 28.126148495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang