Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elson Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeecklaan 70, Florentia, Alberton Noord, 1450, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elson Lodge bied gerieflike en bekostigbare verblyf in die noordelike woonbuurt Alberton in Johannesburg, net oorkant Alberton City Winkelsentrum.

Verblyf word gebied in 16 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n TV met sekere DStv-kanale, insluitend SuperSport-kanale. Een van die slaapkamers het sy eie kombuisie. Die gastehuis bied gratis WiFi, strykgeriewe, haardroërs en persoonlike kluise vir waardevolle items, asook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die ligging bied toegang tot eetplekke in die omgewing, Mall at Newmarket, die M58 snelweg, Germiston en Clinton Clinic.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Graham P
Besigheidsreis
5.0
Very clean and well maintained. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Graham P
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and affordable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Graham P
Besigheidsreis
4.8
Adequate needs for a short stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Graham P
4.6
Value for money. Very clean and large rooms. I did not like the reception area as you are dealing with a person through a small opening...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Londeka M
Saam met lewensmaat
3.0
It was good but they didn't have blankets. Music was loud opposite to that place. It was good but the service was really poor.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nelsonshezi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van Riebeecklaan 70, Florentia, Alberton Noord, 1450, Gauteng
  • Gaste dink Elson Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeecklaan 70, Florentia, Alberton Noord, 1450, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy8CJsSIEhAREt1Ki70JZDioo9LOaqLOAFGPH1JWhURO1OUZNOs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 70 Van Riebeeck Avenue Florentia 1450 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.262665730612 28.126148495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang