Elta’s Haven
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Elta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Melinda B - Feb 2024
Algehele gradering
Goed uit gerus met mooi omgewing.
Elmarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Elmarie, bly julle het lekker gekuier! Hoop ons sien julle weer!
Groete, Elta
Marelise V - Jan 2024
Algehele gradering
'n Moet-besoekplek vir rus en natuurskoon.
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Marelise, so bly julle het julle wegbreek geniet daar! Dankie vir goeie kommunikasie deurentyd - sien julle graag weer!
Reimert L - Jun 2024
Algehele gradering
'n Huis met hart waar elke kamer heelnag met die see lê en chat!
Fay F - Sep 2023
Algehele gradering
The most beautiful accommodation in the Eastern Cape!
Lees meerElta’s Haven se terugvoer
Thank you so much Fay for a wonderful review - appreciate it so much.
Always happy if guests also enjoy my special place!
Looking forward to your next visit.
Greetings
Elta
Debbie H - Jul 2023
Algehele gradering
Elta's Haven is een van die mooiste plekke in Eersterivierstrand.
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Debbie, bly julle het lekker gebly en die tydjie geniet! Ontvang jul graag weer!
Elta
Claudine H - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal beslis weer so maak!
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Claudine, kom gerus weer. Groete. Elta
Christa L - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker.
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Christa, waardeer en bly julle het lekker gekuier. Groete. Elta
Franciscus H - Jan 2023
Algehele gradering
Ruim, modern, goed toegeruste huis met pragtige uitsigte op see en bos.
Elta’s Haven se terugvoer
Baie dankie Franciscus, dis vir ons heerlik as gaste ook ons spesiale plek geniet.
Ons verwelkom jul graag weer.
Eloise P - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, net die beste, mooi natuurskoon, die musiek uit die see.
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Eloise!
Altyd lekker as jul kom kuier!
Ilse H - Des 2022
Algehele gradering
Gesinshuis met die mooiste uitsig.
Lees meerElta’s Haven se terugvoer
Dankie Ilse, julle was lekker gaste om te hê. Bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer. Groete. Elta
Eloise P - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was die beste wegbreek werksnaweek op die regte tyd in dié pragtige, gerieflike huis.
Elta’s Haven se terugvoer
Baie dankie Eloise.
Ons ontvang jul graag weer.
Groete
Elta
Mieke I - Apr 2022
Algehele gradering
The house and location is near perfect and the hospitality we received from Elta was like no other.
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Mieke, jul was wonderlike gaste om daar te hê.
Gerrie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Gerrie - ons gaste is vir ons belangrik! Ontvang jul graag weer!
Groete
Elta
Piet U - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige luukse huis met 'n ongelooflike uitsig.
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Piet, bly jul het lekker gebly - ontvang jul graag weer!
Jennifer V - Feb 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Jennifer, waardeer!
Jose C - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Chris B - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese huis, fantastiese uitsig!
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie vir jou resensie Chris, waardeer!
Groete
Elta
Adri C - Sep 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Elta’s Haven se terugvoer
Dankie Adri, ons ontvang jul graag weer!
Tracy V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik!
Lees meer- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivierpad, Skuitbaai Landgoed, Eersterivierstrand, 6309, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang