Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elta’s Haven

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Peet S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantastiese en aangename ondervinding, sal vir seker weer teruggaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Kan omtrent nie lekkerder en mooier bly nie. Absoluut perfek gebly en alles het aan alle verwagtinge voldoen! Ook baie lekker golf gespeel op die pragtige Fynbos baan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elta
Elta’s Haven
Baie dankie - bly jul het jul kuier geniet! Kom gerus weer! Groete

Melinda B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Goed uit gerus met mooi omgewing. Dit was 'n goed toegeruste huis met genoeg spasie vir almal. Ons het baie lekker gekuier en die uitsig was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantasies. Pragtig met asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elta
Elta’s Haven
Dankie Elmarie, bly julle het lekker gekuier! Hoop ons sien julle weer! Groete, Elta

Marelise V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

'n Moet-besoekplek vir rus en natuurskoon. Mooiste plek met die mooiste uitsig. Baie modern, skoon en vir seker 'n plek om te rus en die natuur te geniet. Uitstekende kliëntediens van Elta.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elta
Elta’s Haven
Dankie Marelise, so bly julle het julle wegbreek geniet daar! Dankie vir goeie kommunikasie deurentyd - sien julle graag weer!

Reimert L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

'n Huis met hart waar elke kamer heelnag met die see lê en chat! Duidelike aanwysings en instruksies, netjies en skoon, goed toegerus, veilig en privaat, mooiste omgewing wat uitkyk oor die see - beslis lekker gebly ja!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fay F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

The most beautiful accommodation in the Eastern Cape! We have visited Eersterivierstrand a couple of times to play golf at Fynbos, but we have never before found such a magnificent home anywhere in the Eastern Cape! Do not waste time looking anywhere else, this home is absolutely perfect! The online pictures do not do it justice; in reality, it is far more breathtaking. Elta has more than adequately catered for virtually every need of even the most fastidious occupant. My family agrees that the luxurious comfort, the attention to detail, both physical and aesthetic, is exceptional and unique. I will definitely be returning. We are all sad to leave the view of the dolphins and whales every morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elta
Elta’s Haven
Thank you so much Fay for a wonderful review - appreciate it so much. Always happy if guests also enjoy my special place! Looking forward to your next visit. Greetings Elta

Debbie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Elta's Haven is een van die mooiste plekke in Eersterivierstrand. Beste ligging met asemrowende uitsigte. Ons het die verblyf so geniet. Mooiste uitsig oor die see met dolfyne en walvisse. Aktiwiteite soos pool, tafeltennis en darts het almal besig gehou wanneer ons in die aande terugkom na 'n lekker dag uit. Alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elta
Elta’s Haven
Dankie Debbie, bly julle het lekker gebly en die tydjie geniet! Ontvang jul graag weer! Elta

Claudine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Baie lekker gebly, sal beslis weer so maak! Pragtige huis met mooiste see-aansig! Ons wou nog langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elta
Elta’s Haven
Dankie Claudine, kom gerus weer. Groete. Elta

Franciscus H
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Ruim, modern, goed toegeruste huis met pragtige uitsigte op see en bos. Uitstekende, eerlike kommunikasie met beide LekkesSaap en Elta. Huis en uitsigte nog beter as op foto's. Elta ook behulpsaam met praktiese voorstelle en reël van wonderlike huishulp, Amelia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elta
Elta’s Haven
Baie dankie Franciscus, dis vir ons heerlik as gaste ook ons spesiale plek geniet. Ons verwelkom jul graag weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Skuitbaai Landgoed, Eersterivierstrand, 6309, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2c4194f4542cd773939666058d87bf1a1a662ba8796fe1206994c0b0b8c62c00fb50e8dec9c7e83dfe190be92676e309833?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 Eersterivier Road Skuitbaai Estate 6309 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.074293551939 24.228513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang