Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eltoro Townhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eltoro-straat 21, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 190 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Eltoro Townhouse is 'n lieflike selfsorghuis in Groenvallei, 'n rustige en veilige area in Sedgefield.

Die eiendom bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en een van die slaapkamers het 'n ekstra enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer het 'n etenstafel en stoele waar gaste 'n ete kan geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke voor 'n TV.

Die leefarea lei na 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Wildernis Nasionale Park, Goukamma Natuurreservaat en Swartvlei-strandmeer in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Eltoro-straat 21, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eltoro-straat 21, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc5135b3ab3e770bc7e383e8036e23d504c0952ab5484271e5baf99ff36a1945621619171f7fe9ee1802783f2061f71920c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag (plek vir 7) 21 Eltoro Street Groenvallei 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020662 22.8174954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang