Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eltos Karoo Stay Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon en netjies met alles wat benodig word. Was regtig 'n baie aangename verblyf. Rustige omgewing met al die geriewe wat benodig word. Skoon en netjiese geriewe en baie aangename ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

'n Egte Karoo-ervaring op sy beste! Met 'n 360° uitsig oor Karoo-landskap 'n puik toegeruste eenheid, netjiese en silwerskoon geriewe en 'n ongelooflike gasvrou, kan mens nie vir beter vra nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Gerieflik reg vir werk. Was net 'n 1 aand verblyf, het stilte geniet en ontspan voor ons projek begin het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Stil en rustige omgewing. Baie vriendelike gasheer. Lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Goeie diens, prys bietjie hoog, maar die privaatheid en stilte maak die prys aan. Die privaatheid van in die middel van nêrens, geen verkeer gehoor, lekker stilte baie geniet. Alles wat basies nodig is, is beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Rustigheid van die Karoo se platteland/plaas baie geniet. Rustige Karooplaasatmosfeer. Naby Laingsburg vir kos, onderhoud en bankdienste geleë. Kort stukkie grondpad na huisie in goeie toestand en geskik vir sedanvoertuie. Netjiese en goedversorgde blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Baie lekker oornagstop. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie T
1 nag
5.0
Des 2021

Heerlike plaasatmosfeer. Verblyf baie geniet en sal beslis weer aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

'n Plekkie in die middel van nêrens. Heerlike wegbreekhuisie vir 'n naweek. Ellen is 'n baie goeie gasvrou en het seker gemaak dat alles in orde is. Ons sal beslis weer 'n draai maak as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jac K
1 nag
5.0
Aug 2021

Salig op die plaas Die kothuisie is basies, maar goed toegerus met alles wat mens benodig. Jy kom nie hier bly vir luuksheid nie, maar vir die ongelooflike stilte en rustigheid wat jou omring. Grondpad vanaf die N1 is mak genoeg vir klein karretjies. Ellen is 'n uitstekende gasvrou en altyd beskikbaar wanneer mens iets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Eltos-plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ca6bad57b85d8be08248943e48f1a93952a06f760a6be22772c29756132b1a61633c4651ecdadbe62577a43078ba564a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 5 mense 27 5 1 5 N1 Eltos Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1835108282 20.848061996562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang