Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eltos Karoo Stay Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Eltos Karoo Stay Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Skoon en netjies met alles wat benodig word.

Was regtig 'n baie aangename verblyf. Rustige omgewing met al die geriewe wat benodig word. Skoon en netjiese geriewe en baie aangename ontvangs.

Almero O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero O

'n Egte Karoo-ervaring op sy beste!

Met 'n 360° uitsig oor Karoo-landskap 'n puik toegeruste eenheid, netjiese en silwerskoon geriewe en 'n ongelooflike gasvrou, kan mens nie vir beter vra nie!

Pieter N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Gerieflik reg vir werk.

Was net 'n 1 aand verblyf, het stilte geniet en ontspan voor ons projek begin het.

Coen O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen O

Stil en rustige omgewing.

Baie vriendelike gasheer. Lekker oorgeslaap.

Annelie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie B

Goeie diens, prys bietjie hoog, maar die privaatheid en stilte maak die prys aan.

Die privaatheid van in die middel van nêrens, geen verkeer gehoor, lekker stilte baie geniet. Alles wat basies nodig is, is beskikbaar.

Jan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Rustigheid van die Karoo se platteland/plaas baie geniet.

Rustige Karooplaasatmosfeer. Naby Laingsburg vir kos, onderhoud en bankdienste geleë. Kort stukkie grondpad na huisie in goeie toestand en geskik vir sedanvoertuie. Netjiese en goedversorgde blyplekkie.

Hanno K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno K

Baie lekker oornagstop.

Vriendelike gasheer.

Willie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie T

Heerlike plaasatmosfeer.

Verblyf baie geniet en sal beslis weer aanklop.

Antoinette H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H

'n Plekkie in die middel van nêrens.

Heerlike wegbreekhuisie vir 'n naweek. Ellen is 'n baie goeie gasvrou en het seker gemaak dat alles in orde is. Ons sal beslis weer 'n draai maak as ons in die omgewing is.

Jac K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac K

Salig op die plaas

Die kothuisie is basies, maar goed toegerus met alles wat mens benodig. Jy kom nie hier bly vir luuksheid nie, maar vir die ongelooflike stilte en rustigheid wat jou omring. Grondpad vanaf die N1 is mak genoeg vir klein karretjies. Ellen is 'n uitstekende gasvrou en altyd beskikbaar wanneer mens iets benodig.

Marius S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Fantastiese diens en gasvryheid, ligging is uitstekend, rustig en ontspannende atmosfeer.

Ons het uitstekende diens van beide webtuiste en die eienaar van Elto Karoo Stay Guest Farm geniet. Ek is onmiddellik na ek bespreek het gekontak en gereeld op hoogte gehou. Die ontvangs by die gastehuis was baie goed en mens het goeie WiFi-toegang. Alles was netjies en die instruksies was duidelik. Die uiteensetting van die gastehuis is prakties en aantreklik met 'n binnebraai/kuierarea wat ontspannend is. In kort, dis 'n tipiese asemrowende Karoo-omgewing wat goed is vir die siel en die gemoed. Hoogs aan te veel.

Karen N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Uitstekende kuier.

Pragtige geriewe, soveel liefde vir kinders. Baie skoon en netjies.

Francois V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Karoonag ervaring soos min.

Baie lekker plekkie om 'n egte Karoonag te ervaar, en baie skoon en netjies. Ons sal weer hier bly sonder twyfel.

Nashreen L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nashreen L

The karoo stay was as remote and quiet as we had hoped.

The cottage was well equipped with everything available that we needed, and the host was friendly and helpful. Anyone who would enjoy a remote, out of the way, and different experience, would love this as much as we did.

Grant L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant L

Rustic accommodation but marvelous and comfy and clean.

Very close to the N1 but far enough to feel like the middle of nowhere. Fantastic stay.

Wikus C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus C

Lekker stilte.

Lekker gestap en gebraai. WiFi was 'n wenner.

Andre S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Ellen, baie dankie dit was voorwaar vir ons 'n wonderlike ervaring gewees.

Baie dankie, baie lekker gewees

David H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Heerlik gebraai en geslaap.

Ek was baie beïndruk met die plek. Hoewel dit baie naby aan die N1 is was daar geen geraas van voertuie nie. Die akkommodasie is 'n plaaskothuis met 'n gemaklik en beskutte braai en kuierarea. Kombuis ten volle toegerus. Sal graag volgende keer bietjie langer wil bly.

Ferdi R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi R

Rustige plaasverblyf.

Ons het heerlik gebly. Dankie vir die lekker braaihout. Uitstekende vinnige WiFi. Onverbeterlike kliëntediens.

Elaine C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine C

Great location if you need to be close to Laingsburg.

Very clean and well equipped.

Mike M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike M

Very clean and tidy, everything we required was there.

Very peaceful and lovely Karoo scenery. Recently had about 20 mm of rain on the farm, so it looked nice and green. Very cold night but we had plenty of wood for the fire to keep warm!

Andy C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andy C

We almost added you to Google Maps to help other visitors, but thought maybe this was deliberately left off. But it would help if you did add your location on Google Maps.

This was an ideal stop-over. I had to isolate the water supply to clean the ball vale of toilet cistern to get it to flow and fill the cistern. Please fit a filter on the water supply to fine out the sand korreltjies that build up and block the toilet flush valve. Our hostess was great. Thank you. The cabin windows could have been position in fat better places to get more light and more airflow. If you intend to build more accommodation units, please consider this. I would visit again.

Lynette W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette W

Very rustic, but awesome to just be out in the veld. Nice braai area. Eveyrthing you need is on hand.

Great to be out in nature, under the stars at night and not much light pollution.

Pieter F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Stil en rustig, weg van dorp.

Het na die Buffelsrivier 7-dag stap daar gebly om te rus voor ons terug huis toe ry.

Frieda D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D

Pragtige Karoo-wegbreek! Wonderlike herlaai-plek.

Eltos farm stay is n pragtige karoo-huisie met alles wat mens nodig het vir n wegbreek om Karoo-lug in te asem, sterre te kyk, die son te sien opkom oor die berg en die ooptes om jou te geniet. Ellen en Tobie is baie hulpvaardig en gasvry. Stel net voor dat genoem word dat dit grondpad van ongeveer 3.6 kilometers van die Nasionale pad na die huisie is.

Danie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Was presies wat ek in gedagte gehad het.

Die mense se gasvryheid ken geen perke!

Eltos Karoo Stay Guest Farm se terugvoer

Baie dankie.
Dit is baie lekker om te hoor Danie, dit was lekker om jou te omtmoet.
Jy is altyd welkom.
Ellen en Tobie

Eltos Karoo Stay Guest Farm
Morag A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morag A

A comfortable overnight stop.

Peaceful surroundings and a comfortable cottage. Good that it was off-the-grid as well.

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Eltos-plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ca6bad57b85d8be08248943e48f1a93952a06f760a6be22772c29756132b1a61633c4651ecdadbe62577a43078ba564a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 5 mense 27 5 1 5 N1 Eltos Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1835108282 20.848061996562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang