Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elvee Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johann V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstekende verblyf wat ons graag weer van gebruik sal maak. Netjiese en skoon verblyf in 'n rustige atmosfeer. Vriendelike gasheer. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giep S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Halfpad St Helenabaai se oasis in die woestyn. Dit was regtig 'n plesier om daar te bly. Die aandete was heerlik en die gasvryheid ongekend. Sal van nou af altyd dit ons halfpad stop maak. Tot Benji het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik. Ons het ons verblyf baie geniet. Aandete was puik. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Elvee het ons verras en kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Excellent accommodation! Fabulous stay, friendly hosts, beautifully clean and well-appointed bedrooms, and superb supper and breakfast. Will certainly be back, and hopefully for longer than the one-night stay next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia (haarhoffs Inc) C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit is definitief die moeite werd om daar te gaan bly. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly as ons in daardie omgewing is. Die eienaars is dierbare mense en ons het baie lekker gekuier en gesels. Hulle het ons baie tuis laat voel en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiana B
1 nag
5.0
Apr 2024

Vyf ster akkommodasie. Tweede keer wat ons by Elvee oornag. Weereens puik diens, gasvryheid en 'n plesier om daar oor te bly. Kan dit vir beslis aanbeveel vir 'n oornag plek oppad Weskus toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ervaar die gasvryheid van 'n klein Karoo-dorpie. Lucius laat mens dadelik tuisvoel. Mooi eenheid. Ideale oornagverblyf in Vosburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelike, netjiese verblyf met heerlike ete. Ons het baie lekker gebly by Lucius en Lizette. Die skaapstertjies en nagereg word vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vosburg is 'n pragtige dorpie. Kamers baie goed ingerig, linne heerlik. Baie lekker gebly in baie netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc Bradley B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Luxurious entertaining comfort. The hosts are awesome. We travelled from Cape Town and arrived late, and they were so accommodating. The late night dinner of Karoo lamb chops and salad was scrumptious. The guesthouse facilities are world class and so luxurious. I highly recommend these facilities. Not to mention the breakfast kick-started our wonderful onward journey. I highly recommend the guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb5cbedba77467e4493037ca3b5ff88cf57741a36b5c01d273a7a5b9fcb4b7f88799c18611309680af5b42baf02a050aceae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 57 Market Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.577276179165 22.881081365606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang