Gastehuis in Vosburg

Elvee Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Therese D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing gem in the heart of the Karoo. Absolutely delightful hosts and very accommodating. Amazing food. Air conditioned rooms with amazing comfy beds and rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great overnight stay. Enjoyed our stay, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Baie dankie vir julle gasvryheid. Vir enige iemand wat daar gaan oorslaap, kan ek Lucius se skaapstertjies aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beste weg breek plek en heerlike kos! Ons het dit vreeslik geniet om hier te bly, al was dit net vir een aand. En die kos – waar begin ’n mens? Dit was duidelik met liefde, passie en oorgawe voorberei. Hierdie plek is werklik ’n versteekte juweel. Lizette is baie meer as net ’n goeie gasvrou; sy laat jou soos familie voel. As dit net nader was, sou dit beslis ’n maandlikse uitstappie wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Filip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvry, gerieflik en heerlike kos. Ons het baie lekker gebly by Elvee. Die kamers is ruim, sfeervol en gerieflik. Goeie lugreëling sisteem hou dit heerlik koel in die Karoohitte en die sonkrag vir seker dat jy nooit in die hitte en donker beland nie. Die kos was heerlik en is baie hartlik en gasvry. Ons kan dit van harte aanbeveel. Jy sal nie spyt wees as jy by Elvee gaan bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful, clean. Had a lovely stay in this neat and tidy establishment, with aircon. Will highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, puik diens, en jy voel soos familie. Sal enige iemand aanbeveel om by Elvee te oornag, heerlik geslaap en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome stop over. Will definitely stay there again. Excellent hosts. Great food. Clean and safe gem in the middle of the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik! Netjies! Verblyf uitstaande! Netjies! Wonderlike gasvryheid. Heerlik geëet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Egte ordentlike eienaars, lief mense opreg. Ons het die lekkerste skaapstertjies ge-eet, met bykosse, warm bed, vars gebakte scones saam ontbyt. Ons het gevra vir karwas, met pap wiel arriveer, en niks is vir Lucius 'n probleem nie. Hy het alles uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

57 Market Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb5cbedba77467e4493037ca3b5ff88cf57741a36b5c01d273a7a5b9fcb4b7f88799c18611309680af5b42baf02a050aceae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 177 5 1 5 57 Market Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.577246159153 22.881153785249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang