Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elverams

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Zita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Elverams
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helen D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D

Heerlike sentrale verblyf in Pretoria.

Pragtige plek. Gawe gasvrou. Heerlik geslaap. Sal dit beslis aanbeveel.

Chantelle G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G

Very friendly welcoming, clean. Is equipped with everything needed.

Very friendly welcoming. Clean, very cosy and perfect for a night stay over. Location well.

Carel K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K

Vriendelik ontvang / Netjies / Veilig / Goeie waarde vir geld.

Ek het laat geland in Johannesburg, en het toe laat aangekom. Die gasvrou was baie vriendelik en het my ontvang by aankoms. Ek beveel hulle ten sterkste aan.

Lianie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Gemaklik, gerieflik, alles wat mens nodig het.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is pragtig ingerig en baie skoon. Ek is mal oor die kantgordyn voor die deur (ek kon die deur ooplos sonder om bekommerd te wees dat iemand vir my kyk). Geen loadshedding! Genoeg parkering vir my groot Ranger. Baie stil area.

Lindi P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi P

Vriendelike ontvangs. Mooi netjiese kamer. Heerlik geslaap!

Was uitstekend geleë vir die doel van die besoek. Naby winkels, universiteit en snelweg. Baie tevrede met die mooi en netjiese kamer en het heerlik geslaap.

Sonette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette M

Heerlike kuier. Ons sal weer daar tuisgaan.

Ons het ons verblyf in 61 Elverams geniet. Die buurt is stil en veilig. Die sekuriteit maak die omgewing 'n gesogte area in Pretoria. Die akkommodasie was alles netjies, skoon en gerieflik en goed toegerus. Die parkering was ook veilig en privaat.

Mariana H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana H

Ek het tuis en welkom gevoel.

Daar is aandag gegee aan die klein dingetjes wat mens se verblyf lekker maak. Ruim hoeveelheid koffie, dubbelproppe, spieëls, verwarmer.

Elize C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize C

Netjies en gerieflik.

Perfekte oornagverblyf.

Marthe-mari H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthe-mari H

Alles wat nodig is.

Ek is baie beïndruk met die gastehuis. Rustig, netjies en alles wat jy wil hê. Sal die plek definitief aanbeveel.

Bonnie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie P

Puik akkommodasie.

Baie netjiese akkommodasie en gerieflik geleë. Ons was baie vriendelik ontvang.

Sharon B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Netjies, skoon en gemaklik.

Goeie ligging, netjies en goed uitgelê, alles wat ons nodig gehad het.

Sharon B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Gerieflik, netjies en skoon.

Ons was bietjie laat, maar die gasvrou het ons geduldig gehelp. Die plek is baie netjies, mooi skoon en baie goed geleë.

Marietjie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Lekker skoon en gerieflik.

Baie vriendelik ontvang. Die plek is skoon, netjies en alles wat jy nodig mag hê, is daar. Tydens load shedding was daar nie probleem nie a.g.v. die solar-stelsel wat dit net soveel geriefliker maak.

Bouwer H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwer H

Clean and comfortable.

Friendly staff. Home away from home.

Andre D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Ideale ligging - sal enige tyd weer by Elverams bly.

Christine M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine M

Clean, convenient, and centrally located.

See stars.

Marle P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle P

Netjiese selfsorgeenheid, absoluut waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs maak moeite werd. Sal beslis aanbeveel.

Annelize W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize W

Ideale, netjiese oorslaap vir een nag.

Ons was vriendelik ontvang. Verblyf was netjies en naby aan arena waar ons 'n vertoning gaan kyk het. Baie dankie.

Anke B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke B

Baie gerieflik en rustig.

Pragtige, veilige plek met als wat jy nodig het en goeie ligging.

Elverams se terugvoer

Baie dankie Anke. Hoop ons sien julle weer. Groete en mooi bly
Zita

Elverams
Gerhardus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus V

Die verblyf was perfek vir my behoefte.

Ek moes gaan vir ct scan was naby hospitaal en dit was 'n stil area net wat nodig was na 'n dag by die hospitaal.

Natasha B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Perfectly situated comfy stay.

What a pleasure to stay here. We felt extremely safe and were so rested as the surrounding residential area is peaceful and lush with trees. The unit was so neat and tidy, not overly decorated and the small details like tile choice in the bathroom had us feeling at home in no time. We were able to easily get an Uber and the guesthouse is situated close to most of the restaurants and events we had lined up for the weekend to go visit. We'll definitely be staying here on our next trip to Pretoria.

Werner D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Daar vir sportbyeenkoms gewees.

Ligging lekker naby skool gewees, lekker om na lang dag by jou slaapplek te kom en daar is warm water en skoon linne. Plek is baie veilig en naby aan winkelsentrums indien daar iets nodig is. Baie vriendelike ontvangs en sal hulle weer gebruik.

Elverams se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap en ons hoop om jul weer te sien.
Ons kon die probleem met die klein wasbakkie se prop oplos, daar het n klein stukkie plastiek onder vasgesit.
Goed gaan
Zita

Elverams
Marietjie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Baie netjies plekkie.

Rustige omgewing. Baie netjies en skoon.

Madelyn P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn P

Vriendelike ontvangs, pragtig skoon. Bed gerieflik. Veilig en rustig.

Baie dankie vir 'n ongelooflike ervaring. Rustige verblyf in 'n veilige en siele rus omgewing. Lekker braai-area, sou sy wou braai onder 'n pragtige lowergroenboom. Tuin is asemrowend. Linne kraak-vars. Alles pragtig skoon, pragtig mooi vir ons voorberei. Sal verseker weer by Elverams wil tuisgaan.

Mariette A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette A

Gasvry, netjies.

Was vriendelik ontvang. Kamer so netjies en alles wat mens nodig het is daar. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Elverams se terugvoer

Baie dankie dit was net 'n plesier om jul hier te hê. Ons waardeer hoe netjies die kamer was na jul verblyf.

Mooi bly.

Elverams
Wytze & Augusta D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wytze & Augusta D

Baie rustig en heerlik privaat en veilig. Goeie diens en ligging.

Pragtige omgewing. Goeie diens en baie gasvry,

Marisa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Heerlik!

Heerlik gebly en baie rustige area.

Elverams se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Mooi bly
Zita

Elverams
Linda L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Vriendelike ontvangs en veilige omgewing.

Baie skoon en netjiese plekkie.

Elverams se terugvoer

Dankie Ruan, ons waardeer dit.
Mooi bly

Elverams
Andre G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Vriendelike ontvangs, netjiese plek, bekostigbaar.

Sal weer gebruik maak van jul plekkie. Netjies, bekostigbaar en goed geleë.

P.s. O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P.s. O

Netjies en skoon.

Netjies en skoon asook goed ingerig. Veilig en goed geleë t.o.v. die ooste van Pretoria.

Marthie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie E

Netjies.

Lekker snoesig, baie skoon en netjies. Sal enige tyd weer gaan. Dankie Zita.

Lottie C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lottie C

Keurig, gemaklik, alles wat jy nodig het.

Gerieflik en gemaklik, keurig. Alles wat jy nodig het.

Lianka L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianka L

Die moeite werd.

Zita was baie gasvry en dit was so lekker om daar oor te bly!

Elverams se terugvoer

Dankie Lianka,

Geniet daardie wonderlike Oos-Kaapse karoolug!

Elverams
Tammy S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy S

Enjoyed our stay, thank you so much Zita.

Very clean and neat, friendly service and well priced.

Riaan V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Good stay!

It was good! Will stay there again. Thanks.

Luise S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Luise S

Rustig en privaat.

Ons het baie lekker gebly en ons 4 vreedsame dae geniet. Die lig van die TV skyn reg in jou gesig as jy slaap, ons moes dit met 'n handdoek toemaak. Die stortkop moet seker met asyn skoongemaak word en die stort loop nie lekker af nie. Die teesakkies was baie min en so ook die suiker ens. maar ons het dan self dinge gaan koop. Omdat ons eers laat saans teruggevlieg het wou ons 'n paar ure aanbly en ook daarvoor betaal. Dit was egter nie moontlik, wat 'n bietjie teleurstellend was, so moes ons 'n ander verblyf vat vir 'n paar ure want ons wou rerig nie in die malls rondhang nie of op die lughawe. My lewensmaat het baie gesukkel met die WiFi en die konneksie in daardie kamer is rerig nie goed nie en so ook nie buite nie. Dit het baie gesukkel en was eintlik onbenutbaar. Alhoewel ons dit geniet het is daar tog baie ruimte vir verbetering.

Rachel V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Elverams is sentraal geleë, veilig, netjies en baie skoon.

Ek sal Elverams enige tyd aanbeveel. Dit is pragtig en baie stylvol gemeubileer. Baie skoon en netjies.

Eddie K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie K

Veilig, bekostigbaar en baie netjies!

Het baie lekker oornag. Rustig en ruim. Sal dit definitief aanbeveel.

Elverams se terugvoer

Baie dankie Eddie en gesin. Ons hoop dit het goed gegaan met die atletiek.
Vriendelike groete
Zita

Elverams
Marius J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Baie goed geleë en rustig.

Zita het ons baie vriendelik ontvang. Die plekkie was baie netjies en mooi skoon. Heel rustig vir die doel waarvoor ons daar gebly het. Baie naby aan die hospitaal. Dankie Zita, dit was aangenaam om van julle verblyf gebruik te maak.

Cheryll M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryll M

Very clean and comfortable and relaxing accommodation.

This was a very comfortable, clean, beautiful place to stay. I felt very safe coming and going during the night alone. Very conveniently located close to shops. I found a beautiful fishing dam 5 minutes down the road, a lovely place to have a picnic.

Almari G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almari G

Dit as heerlik.

Die diens was aangenaam en die mense was baie behulpsaam. Puik!

Elverams se terugvoer

Baie dankie Almari, ons hoop om jul weer te sien.

Vriendelike groete
Zita by Elverams

Elverams
Eelco B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eelco B

'n Lekker kuiernaweek.

Aangenaam en stil. Net wat ons wou hê!

Mari L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L

Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Baie tevrede met die oornagfasiliteit. Lekker naby die teater geleë en ook in veilige omgewing.

Jeanette F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette F

Twee dae oornag om kongres by te woon.

Privaatheid is gerespekteer. Diens en hulpvaardigheid is prima. Geen lawaai saans nie. My motor was veilig. Ek kon laat of vroeg in- en uitkom sonder om iemand te pla. Dit is naby Lynnwood Bridge en Menlyn, Brooklyn Mall is ook nie so ver nie.

Benita S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita S

Awesome stay!

My daughter and I stayed at Elverams for one night. The room was clean and inviting. We enjoyed a show at Atterbury Theater and was pleasantly surprised to fall into a super comfortable bed after the exhausting show! thumbs up to Zita! I will definitely stay at Elverams again!

Sam O - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam O

Gerieflik!

Privaat, goeie geriewe en goed om jou eie vleis te braai ontspan en te rus na lang dag.

Adele P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P

Presies wat ons nodig het vir oorslaap of langer.

Baie dankie, dit was puik!

Nina Z - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nina Z

'n Kort wegbreeknaweek.

Elverams was perfek! Skoon, netjies, veilig, stil en rustig. Baie dankie aan Zita!

Ester D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ester D

Privaat, netjies en goed geleë.

Dankie Zita, vir 'n onvergeetlike tyd daar by julle!

Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elveramstraat 61, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMDJiMjI4LTExMmQtNDNhNi1iNmJiLWIwM2I1OGIxYzA3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 61 Elveram Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.773296076935 28.276897728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang