Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elwanu

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was uitstekend gewees. Ons het baie lekker gebly. Die diens was uitstekend en die beskuit het die ding gedoen met jou oggendkoffie. Baie dankie vir 'n uitstekende tyd by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Klein stukkie Griekeland - binne in Cullinan! Ons het ons verblyf in Delphi vreeslik geniet! Na 'n lang dag se werk by Kragdag was ons kamer 'n baie welkome gesig en ons was sommer vinnig ontspanne. Die kamer was mooi skoon en ruim, en ons het al die nodige geriewe gehad om vir 'n naweek daar te bly. Die tema/decor was baie smaakvol - ons was verras toe ons die deure oopmaak, die wit en mint kleurskema vertoon rustig en baie mooi. Die versteekte kombuisie binne die kas was pragtig en heeltemal groot genoeg en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die bed en beddegoed was baie gerieflik en skoon en ons het goed uitgerus. Ons het glad nie 'n televisie of WiFi gemis nie! Binne die erf/eiendom was daar baie bome en plantegroei wat elke eenheid baie privaatheid verleen, ons het nooit ons bure gesien of gehoor nie, slegs as ons verby hulle eenhede gery het. Ons gasvrou was Mia, en sy het ons heeltyd op hoogte gehou van die "load shedding/load reduction" skedule, waar om ekstra ligte te kry soos ons gaan nodig kry, selfs waar lekker eetplekke is! Dankie aan bestuur, ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis voorstel aan familie en vriende wat daardie area in die toekoms besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Paar woorde. Bla bla en nog baie bla bla bla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Snoesige private stil kothuis. Het ons vriendelik verwelkom en verwarmers aangesit. Dankie daarvoor. Heerlike stort met goeie waterdruk wat dit 'n plesier maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Hidden gem in Cullinan. 'n regte hidden gem en het al ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stil area en gerieflik. Jip, lekker gerieflik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ofentse R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

It was wonderful. I enjoyed every minute. It was awesome. The host is very welcoming and friendly. The premises are beautiful and divine - very peaceful and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solomie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustig. Rustig, skoon en netjies. Gasvryheid en hulp saam. Sal vir seker weer gebruik maak van die wonderlike wegbreekplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Stil omgewing, baie privaat. Goed uitgerus. Baie rustig en stil. Lekker gerus weg van die stad se geraas. Die eenheid was goed toegerus en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Pleasant, thank you. Pleasant stay, thank you. Clean and interesting decor. Bed linen was of good quality and beds felt crisp and clean, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Babette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbWc8OdbQjmYQoKuSfOzIMvVapbExFykk7BQfzAJlswaWGDQNxc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 95 Zonderwater Road Lewzene Estate AH 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.677052096747 28.543167114258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang