Emahlathini Guest Farm
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houdkop k19, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Emahlathini Guest Farm is 18 km van Piet Retief af na die Swaziland-grens geleë. Ideaal vir enkel-, gesinne of vir sakereisigers op pad na Swaziland, Mosambiek, Natal of diegene wat 'n wegbreek van die stadslewe wil geniet.
Die verblyf bestaan uit die Seekoeie-eenheid, Renoster-gesinseenheid en olifant-gesinseenheid wat almal slaapplek het vir 4. Die Skoenlapper- en Verkleurmannetjie-eenhede het slaapplek vir 3 gaste, Vis en Kameelperd slaap 2 en Buffalo Familie-eenheid het slaapplek vir 7 gaste. Drie eenhede is oopplan en 1 het 2 slaapkamers, alle eenhede het kombuis en braaigeriewe asook 'n lapa.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en moet vooraf bespreek word.
Emahlathini Guest Farm word omring deur berge wat ideaal is vir voetslaan, fietsry en vierwielmotorfietsry deur die plantasies, gaste moet hul eie vierwiel- of bergfietse saambring. Kinders geniet al die plaasdiere, oerwoudgimnasium en trampolien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Houdkop k19, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Emahlathini Guest Farm het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Piet Retief Mkhondo Mpumalanga
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houdkop k19, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang