Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emampingeni Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Port Edward, 4800, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Emampingeni Lodge bied gaste gerieflike oornagverblyf in 'n lodge wat sowat 9 km vanaf Port Edward en 51 km vanaf Bizana geleë is, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 22 individueel-gestileerde kamers wat 18 kamers insluit wat 'n kapasiteit van 2 gaste het, 1 enkelkamer asook 3 gesinskamers. Die tipe beddens wissel van enkel, dubbel of stapelbed na gelang van gaste se voorkeur. Elke gastekamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die meerderheid van hierdie gastekamers is toegerus met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers wat nie hierdie geriewe het nie, het net 'n tee- en koffieskinkbord. Alle kamers het toegang tot gratis WiFi en sekere kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Dié lodge bied aan gaste veilige parkeerplek op die perseel asook 'n sonnige terras waar gaste hul ingesluit ontbyt kan geniet. Die ligging van hierdie lodge is 47 km vanaf Shelly Beach geleë en nabygeleë besienswaardighede sluit Umtamvuna Natuurreservaat, Wild Waves Water Park, Wild Coast Water World, Trafalgar Marine Reserve, Mpenjati Natuurreservaat, restaurante en markte in.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Skuifie-projektor
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R61, Port Edward, 4800, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Port Edward, 4800, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8c19ccc8c2ec6dfbeb4c94921bf75cd3398045c835eaf81b0f8eac9f91ea489471b893867f6bf64679c4d58f1b4d109469b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense R61 Mngungundlovu 4800 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.063921649917 30.14749332444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang