Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emara 27

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Chantel P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Lekker rustige plekkie. Oulike plekkie, baie netjies. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie netjiese, sentraal geleë verblyf. Jane het ons dadelik tuis laat voel. Alles wat mens nodig het in hierdie sentraal geleë eenheid. Sal enige tyd weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erenchia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Somme net lekker! Ons het verskriklik lekker gebly, dis netjies, skoon, modern en baie oulik. Marius is baie vriendelik en betrokke. Ons kom beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik. My kinders het baie lekker gebly. Hulle sê hulle sal dit vir ander ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Gemaklik, veilig, bekostigbaar. Sal weer daar gaan bly as ons moet Potch toe. Emara 27 is 'n lekker gemaklike wooneenheid wat nie moeilik is om by uit te kom nie en ook naby aan winkels en kuier plekke is. Plek is klein maar gemaklik en het regtig lekker daar gebly. Die WiFi was ook 'n onverwagte bonus waarop ons nie gereken het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Oorslaap. Verblyf was netjies. Net bietjie klein as daar meer as 2 volwassenes is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannis G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Netjies, veilig en 'n perfekte ligging. Baie netjies, veilig en die eenheid is perfek geleë naby winkels, restaurante en alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mareestraat 45, Potchefstroom, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3889f8ba5a696f832e159f6899c56f0e04424d7e2e8a59d90f518c089f579cc27e13493b43b0d2f42a13846dfc073978049?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 45 Maree Street Potchefstroom 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.703797421412 27.09891898532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang