Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emerald H @ 6

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald-keeromstraat, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Emerald H @ 6 is 'n groot vakansiehuis in 'n veilige kompleks in die kusdorp Langebaan. Dié huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit net 'n kort entjie se stap van die strand en 3 restaurante af is.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Daar is 'n gasverhittingstelsel wat ideaal is tydens kragonderbrekings. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke en addisionele komberse saambring.

Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea, sowel as gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar 'n binnebraai-area met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Dié area het stapeldeure wat na 'n buitestoep lei.

Die huis is lekker naby inkopiesentrums, 'n kasino en die hoofpad. Van hiér kan gaste ook die Weskus verken. Veilige parkeerplek is op die omheinde perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chanté W
Saam met vriende
5.0
We'd definitely come back, good space to chill and have a memorable time. Beautiful location, the space was perfect and had everything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Connie S
Gesin met tieners
5.0
It was everything and more, absolutely stunning. The place was absolutely amazing, clean, spacious, and the host, Morne, he was an abso...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Rizqah A
Saam met lewensmaat
5.0
Everything you need in a holiday home. Was very comfortable and the host was amazing. Thank you. Has everything you need and the cleanl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Charlene S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig en als so gerieflik. Sal beslis die plekkie aanbeveel en Morne was baie behulpsaam en vriendelik ten alle tye.
Jan 2023
Jared R
Saam met vriende
4.8
Amazing. Everything was amazing. I would definitely use this place again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Emerald-keeromstraat, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Emerald H @ 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald-keeromstraat, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA347c1ff588d246787271993a38b99b0a50abdd4d8149054509e33fa62a6b196c9e16cd4169c91dbf51ea0ae194b2f933dbdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Emerald Close Villa Diamante 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.082109499906 18.041918241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang